file Oktober mammies 2010

16 years 3 months ago #60749 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Christa ek het ge-reply. :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60718 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Ralmarie, ek het jou 'n pm gestuur. :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60657 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Christa ek het jou 'n pm gestuur. ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60554 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
jip carmen, nr 9 drink dit sommer 3 keer 'n dag, elke dag.

Anina, klink of jy en jou ma baie fluks is, dankie vir die tip, is ook bietjie bang die dik lap gaan warm wees.

jis maar ek is 'n bersie mens hoor :) ek het al 4 bersies vir Lemke gekoop en hy is 'n somer baba! Maar die wat Henko so bersie mal was geniet ek dit om al die mooi snoesige blou bersies te koop!

ai tog ne, dis nou 'n slegte ding om voor allergies te wees, shame man

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60551 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:Oktober mammies 2010
Ek het die weefselsoute boekie... hier is my plagiaat bydrae:

Tissue soute en swangerskap:

aambeie - 9
baba wat bors weier - 9
bewerige gevoel in die maag - 9
gebarste, seer tepels - 9
haarverlies - 9
hoofpyn - 2
inkontinensie 4 + 10 + 11, 9 + 4
krampe - 2
naarheid - 4
oggendnaarheid - 4, 9, 10
om baba volle termyn te dra - 2
om gesonde gebeente by babas te ontwikkel - 2 + 8
om vomering te onderdruk - 11
pyn gedurende kindergeboorte - 8
stadige kraam - 9
tydelike afkeer van sekere kossoorte met naarheid en vomering - 9
uitgerekte kraam - 6
vals kraampyne - 9
Waterretensie - 4

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60543 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Dankie julle!

Anina, ek gaan vir my van daai socks koop!

Ek dink ek het die Nat Mur Tissue Salt, is hy nommer 9?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60527 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:Oktober mammies 2010
Annalize, ek bly in Johannesburg, waarvandaan is jy? Stefan is maar stadig met die tande kry ding, hy het nog net 2 onder... Hy kry net ongelooflik moeilik tande, die ou 2tjies het my elk 'n week lank uit die slaap gehou. Maar in alle ander opsigte het ek 'n droom baba!!!!! so hy moet seker met ietsie moeilik wees...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account