file Oktober mammies 2010

16 years 3 months ago #60517 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:Oktober mammies 2010
Julle is vieslik met die gepizza pizza!! Ek kan nie pizza eet nie. Ek is allergies vir koring... Net Panarottis maak spesiale pizza vir my en ek moet R15 ekstra betaal vir my spesiale pizza. Dan kos my medium pizzatjie meer as my man se LARGE...

Carmen, dit klink soos water. Ek het met Stefan vir my flights socks by Dischem gekoop. Dis bietjie duur maar dis amazing!!! Dit werk regtig en ek het die heeldag en heelnag gedra. Dit voel net asof mens dit nooit gaan aankry die eerste keer nie, maar as dit eers aan is, is dit amazing.
Dit help ook (as jy nie sooibrand ook het nie) om jou bed se onderkant te lig. Ek het kussings tussen die matras en basis ingesit sodat my voete bietjie hoer is. My man het dit gehaat aan die begin, maar gou gewoond geraak daaraan...

Christa, ek is bietjie skaam vir naald en garing. Dis my ma se passie en ek kan net nie so goed wees soos sy nie, maar ons het 'n lekker ooreenkoms. As ek staan en alles stryk en sny en tee aandra, dan maak sy alles... En ek verf ook, so ek gaan die babas se mure mooi under the sea tema verf! As ek nie lap kry nie, verf ek dit ook...

Gerne, ek like nie die flennie receiving blankets nie, ek hou van 'n bietjie rekkerige lappie soos T-hemp materiaal. So ons (ek en ma) maak al daai ook self... Gelukkig kry mens T-hemp lap in enige kleure en plein ook. En vir so 'n somer baba dink ek dis 'n heerlike bersie want dis issi te warm nie. Ek maak ook kaasdoek kombersies om oor baba se pram te gooi in winkels, dit werk heerlik want dis glad nie warm nie...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60448 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
carmen, ja dis sleg, party vrouens sukkel al van vroeg af daarmee. my arme skoonsus se hande en voetjies was so erg geswel al op 20 weke. shame man haar so jammer gekry. ja try die tissue salts, dis nr 9 vir die water imbalance, ek drink dit want is net so bang vir die swelling. sterkte jong.
maar die dooie hande ken ek glad nie :side:

ek dink ek moet ook vir my 'n stukkie lap gaan kry en my besig hou, my hande jik om te gaan shop en dis onnodig :huh:

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60389 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Sal julle nou ophou met die PIZZA! Ek drool al hier by die werk!

Carmen, daai klink vir my soos water wat teruggehou word. 'n Maklike manier om te toets: Druk met jou vinger op jou voet of enkel, as daar vir 'n rukkie so gaatjie sit waar jy gedruk het, is dit water. Dis nogal ongemaklik, maar darem nie te seer nie. Gaan kyk by die Tissue Salts, daar is een spesifiek daarvoor. Dalk help dit vir daai arms en hande wat so doodgaan ook.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60368 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Annalize, ek het ook gisteraand pizza geeet! Het saam my 2 vriendinne gaan koffie drink en ietsie eet!

Anina, ag ek weet ook maar van die hard werk en baie oortyd werk, my man dit ook baie gereld! :( En dan werk hy vir 'n vaste salaris, so sien ook nooit daai oortyd geld nie!

Luiste oukies, ek dink ek hou moerse baie water terug! Wel vanoggend was my een hand vir langer as 'n halfuur morsdood! :blink: Ek moes omtrent te kere gaan om die lewe aan die gang te kry :cheer:

Maar al my kouse, en nou praat ek van gewonde kouse, druk my om my enkels en bene? Dit is seker water ne? En my voete is ok bietjie geswel, want van my skoene maak my lekker seer?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60328 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Dankie, Anina! En goed so vir jou man! Firmas maak misbruik van mens en as hulle moet betaal is daar tienduisend stories hoekom hulle dit nie kan of wil doen nie! Ek stem vir die Cars partytjie, maar definitief nie so iets vir 'n hele kamer tema nie! Dis waar wat jy se, daar is soveel mooi goed in ons land wat mens kan gebruik! Dis hoekom ek op 'n see en strand tema besluit het. En gevolglik nie materiaal kan kry nie. :huh: Gelukkig weet ek goed hoe werk naald en gare en as ek nie materiaal kry nie, borduur ek iets waarvan ek hou! :P

Petro, geniet daai fudge! Dalk het jy bietjie water teruggehou. En los nou die skaal! Jy gaan jouself "mal" maak as jy elke dag daarop klim! :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60312 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Anina, ag lekker om manlief by die huis te he, ja kom, sit fotos op :)

Henko se groot bed en gordyne is springbok, dis so mooi, en my man vrek natuurlik daaroor. hoop ek kan nog 'n stel kry vir Lemke se bed ook want dit sal so mooi lyk maar ek het dit amper 2 jaar terug gekoop.

Oe Annalize, ek is net so lus vir shop, waarvoor weet ek nie. ek wil net shop LOL Pizza is altyd 'n bargain maak nie saak wat jy daarvoor betaal nie LOL.
Ek wonder hoe jou man gaan voel as hy hoor jy het 'n verhouding aan met klomp swanger vrouens :)

Petro, yummy, fudge klink nou vir my lekker hoor! Nee jis, ons moet nie begin van kos praat nie, ek swig gou weer en het nou al vir 'n week nog nie ge-chocolate of koek nie. ek is trots op myself :)

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60302 by stella
Replied by stella on topic Re:Oktober mammies 2010
MORE JULLE

nee hoor julle laat my goed voel - die skaal is natuurlik mal vanoggend - ek weeg nou sommer 'n kg minder - en ek het gister 'n hele pakkie fudge opgeeet. so dames as julle wil maer word - EET FUDGE

hoop julle dag is lekker

dis bibber koud op die plaas

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account