file Oktober mammies 2010

16 years 3 months ago #61041 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Anina, daai magie lyk baie oulik! Ek dink Claudia kruip bietjie weg. :laugh:

Gerne, so jy sit ook en drool daar voor jou pc! Ek dink die fudge kom so draderig uit as jy dit nie lank genoeg kook nie.

EN NOU REGTIG GENOEG VAN FUDGE!!!!! :angry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61024 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
agnee regtig, stop dit nou, koeke met fudge, fudge en fudge. jig ek is nou so lus daarvoor ek bedinges myself sommer :woohoo: :woohoo:

toe ons klein was het my ouma altyd sulke trekkerige fudge gemaak, oe dit was so lekker, dit het sulke lange velle getrek as jy dit eet. Y-U-M-M-Y!!!

lol ralmarie, jy sal dit een of ander tyd moet terug pak!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61023 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi julle, ek belowe ek het gister 'n magie gehad, en vanoggend toe my man my afneem toe's dit weg... hierdie dogtertjie is kamera sku, of ek verbeel my net eks swanger. Hier is dit, lekker lag...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61020 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Lekker aand Carmen! :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61002 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Ja nee Anina, ek kan net dink dis 'n moeilike allergie daai! So baie goed het koring in!

Ek moet nog begin regpak, sal dit maar doen as my man terug is vannie Kaap :laugh: Dan kan hy homself handig hou!

Lekker aandjie vir julle gaan nounou ry!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60983 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Ralamrie, ek ken daai gevoel. Pak ook altyd alles uit met die doel om reg te pak en dan eindig ek met 'n hoop goed wat die hele wereld vol rondstaan! Ai tog! :ohmy: PM ge-reply.

Anina, dis mos 'n gevaarlike allergie daai! Jy moet seker elke etiket lees om seker te maak jy kan iets eet. Dis omtrent soos 'n neut-allergie! En koring is in soveel goed verskuil!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60972 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:Oktober mammies 2010
Oeps Ralmarie, nou sal jy moet terug pak!! Sterkte!!

Gerne, my ma is baie fluks, ek dink ek buit haar uit, maar as mamma aanbied gaan ek nie nee se nie... Al kos dit my 'n naweek daar gaan bly om tee aan te dra!

Ek's ook nou lus vir fudge, ek sal bietjie moet soek vir 'n reseppie, ek trust nie die wat mens koop nie, baie resepte het meel in en ek kan nie nou kanse vat terwyl ek swanger is nie...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account