file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago #52101 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
christa, my bday is 11 April

helene, bly alles het goed gegaan en welkom terug LOL

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51979 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Dit laat my net weer besef hoe bevoorreg ek is om nog albei ouers te he! :) Sterkte vir daai oppak! Dit kan nogal stresvol wees. Onthou nog my pa en sy broer met hulle ma se goed! Gelukkig was daar geen gevegte oor wie wat kry en so aan nie. Maar dit was 'n ou seer besigheid! :huh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51972 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Geniet die scrapbook Helene! :woohoo: Ek wil dit net so graag doen, maar kom by niks uit nie! Het nog steeds nie met baba se kamer begin nie! :blink:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51970 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
sorry christa, die begrafnis het goed afgeloop ja.
Ons moet nou net weer op n naweek bymekaar kom om die huis op te pak. Hulle ouerhuis is mos nou nie meer daar nie.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.

[/link]

[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51958 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
ai julle flukse moedertjies. ek sien julle maak alweer lysies. Ralmarie, ek gaan vir KEISER! en probeer borsvoed....

ek moet nou uit in hierdie sopnat reen weer. gaan bietjie later weer inloer. Ek het gister weer my scrapbook goedjies uitgehaal, want ek wil darem lance se bababoek klaarmaak voor boetie kom. So nou het ek natuurlik weer n scrapbook lus op my wat skrik vir niks. ek wil n paar fotos gaan print en goodies koop. ek vergeet hoe lekker dit is, die boek het nou seker vir n jaar daar gele, en nou het die gogga my weer gebyt.

tot later. B)

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.

[/link]

[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51935 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Helene, goed om jou weer te sien! Hoop die begrafnis het goed afgeloop! Klink of julle gister heerlik gerus het! Sterkte vir daai sopnat Kaap! Winter is ook nie vir my nie! Gee my liewer die warm somer! Jy gan seker heelwat van Lance se babagoedjies vir "Stefan" kan gebruik. :P

Toemaar Ralmarie, Elise sin is darem die keer in kleur! :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51911 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Dankie, Ralmarie! Dit voel darem al beter! Dis of die lyne my net in die nag so opkeil! Verstaan dit nie lekker nie, maar nou ja. :dry:

Ek het vir ons 'n verjaardag lysie opgetrek. Hier is die name wat ek sover het:

2 Februarie - Ralmarie
20 Maart - Nelita
24 Julie - Petro
24 Augustus - Janine
28 September - Ashleigh
16 Oktober - Carmen en Christa
17 Oktober - Elise
24 Oktober - Annalize
29 Desember - Helene

Die ander moet nog hulle datums vir my gee.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account