file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago #52956 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
hallo dames.

ek voel die koue maar dis nie vir my so erg vandag nie, okay seker maar omdat ek heeltyd in 'n kantoor sit :blink:

ek het vreeslik sinus drip en my neus is binne baie seer vandag, ek het glad nie lekker geslaap nie. drink nou weer my wit pilletjie goedjies en gaan vanaand 'n glas warm melk en rescue drops vat, ek wil lekker slaap ;)

oe christa, dit klink sommer koud, en julle valley kan koud raak. ek het gesien daar is 60% kans vir sneeu in bloem, eina!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52864 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Goeie more Almal!

Dankie, Ralmarie! Ons werk het ons almal met hemde gesponsor en toe moes ons dit Vrydag aantrek. Nou het julle 'n updated foto van my. Die ander een is so jaar oud.

Anina, glo dit of nie maar suurlemoensap in bietjie water kan dalk help. Dit word alkalies in jou maag en neutraliseer daai suur. Anders kan jy Dr. Vogel se Multiforce poeier probeer. Dis heeltamal natuurlik, dis skadeloos vir baba. Dit kos egter so R100 vir 'n houer, maar jy kom nogal lank daarmee uit. En dan is daar ook doodgewone koeksoda met bietjie lou warm water. Weet nie wat is die slegste nie, dit of Gaviscon.

En is ek jaloers op julle wat vanmore so bietjie in die bed kan rondhang! Ons het kapok tussen Klerksdorp en Wolmaransstad gekry. Dis flippen koud hier! Voel definitief die Kaap se sneeu in die wind!

Carmen, hoop jy het lekker geshop!

Janine en Ashleigh hou baie van julle name.

Lekker dag almal! :P Probeer tog warm bly en hou die verkoues en griep ver weg! :huh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52797 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:Oktober mammies 2010
Dankie vir die hartlike welkom! Julle moet lekker warm bly, dit lyk of ons hele land vannaand en more in 'n ysige koue gedompel gaan word!

Ek is so bly ek is op vakansie (ek is 'n onnie) so ek kan bietjie in die bed bly in die koue more oggend.

Het enige iemand enige interessante raad vir sooibrand? Ek voel asof ek 'n drakie ingesluk het, niks wat ek doen help nie. Ek het al al die gewone goed probeer maar niks help nie. Ek HAAT gaviscon maar het dit ook nou al probeer en dis net nie beter nie. Ek kry selfs sooibrand van melk drink!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52738 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
julle moet almal 'n lekker aand he.

Marion gaan jy keiser of normaal en dan ook bottel of borsvoed?

Carmen ag dis lekker. Ek brand ook om nog te gaan koop.

Anina welkom by ons.

Lily en Ashleigh julle het mooi name gekies.
Ek werk nog aan manlief oor Andrico, maar glo hy sal wel gewoondraak. (ek hoop)

Christa jy lyk spoggerig met jou klere.

ek post net nou die update lysie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52727 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi julle!

Het bietjie in die Mall gaan rondloop en so bietjie babakleertjies vir 'n slag gekoop!!!

Meeste netuurlik baie pienk!! :laugh:

Welkom Anina!!

Janine, hou baie van die naampie!!

Lekker aandjie en gesels gou weer xxx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52695 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi elise, wats jy so stil? hoop dit gaan goed.

well Im on my way! jipiekayay!

lekker aand almal, warm bly, bak vir ons bietjie pannekoek :laugh:

Toedels.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52683 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
julle, ek kan ongelukkig julle nie 'tag' op 'n foto as ons nie friends is nie (al is jul deel van die FB groep).
As jul wil gaan tag julself asb! dankie. ;)

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account