file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago #52439 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
:huh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52408 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Gerne, sterkte! Ek het sopas 'n relletjie met my mediese fonds gehad. Is 5 keer deurgesit, op die ou einde steeds by die verkeerde persoon beland, maar sy was toe darem bereid om my te help. Ek kan slange vang as hulle nie luister wat jy vra nie en jy word eenvoudig net deurgesit! Ek en die nuwe SA wil mekaar kort-kort veg! En niemand kan mos meer Afrikaans praat nie! :angry: :angry: :angry:

Lyk my die res is op strike! :huh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52363 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
ek is hier, so aan en af. sukkel om myself aan die wakker kant te hou :)

ons wil probeer uitvind oor huislenings en telefonies is dit nogal 'n gesukkel hoor, ek hou vir ure aan en kom net nerens deur nie. ai.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52276 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Waar is julle vandag???!!! :( :side: :S :huh: :dry: :unsure: :ohmy:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52183 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Sorry, Ralmarie blonde oomblik! :blink:

Ek het vir ons 'n verjaardag lysie opgetrek. Hier is die name wat ek sover het:

16 Februarie - Ralmarie
20 Maart - Nelita
11 April - Gerne
24 Julie - Petro
24 Augustus - Janine
28 September - Ashleigh
16 Oktober - Carmen en Christa
17 Oktober - Elise
24 Oktober - Annalize
29 Desember - Helene

Die ander moet nog hulle datums vir my gee.

Wat doen jy en die kids vandag?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52164 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Christa myne is 16 Feb.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52158 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Ok, Gerne se verjaarsdag het bygekom:

Ek het vir ons 'n verjaardag lysie opgetrek. Hier is die name wat ek sover het:

2 Februarie - Ralmarie
20 Maart - Nelita
11 April - Gerne
24 Julie - Petro
24 Augustus - Janine
28 September - Ashleigh
16 Oktober - Carmen en Christa
17 Oktober - Elise
24 Oktober - Annalize
29 Desember - Helene

Die ander moet nog hulle datums vir my gee.

Mensig, julle is stil vandag! Is almal dan so vreeslik besig? :huh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account