file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago #51902 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Ai tog dit het sonder kleur uitgekom. Sal later weer probeer.

Helene bly om te sien jy is terug.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51897 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Christa Maré Keiser 22/09/2010 Borsvoed
Elise 30/09/10Geheim(Dogter?) Normaal Borsvoed
Lezil (Lies) 02/10/10 Kobus
Marion 06/10/10
Helene 07/10/10 Stefan?
Ralmarie 07/10/10 Andrico? Normaal Borsvoed
Melody 12/10/10 Kayla
Nelita-Seun? Keiser 06/10/2010 Bottel
Annalize 23/10/10 Giovanni Normaal Borsvoed
Lily 24/10/10 Dogter ?
Gerne 27/10/10 Dieter/ruben Normaal/Epiduraal Borsvoed
Carmen 28/10/10 Riley Normaal/Epiduraal
Bottel
Petro 01/11/10Xander Keiser 20/10/2010 Borvoed
Ashleigh 09/11/10 Dogter

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51888 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
Halllooooo! eks terug. Laas week was vir my vreeslik lank. Nou is alles darem besig om terug te keer na normaal.

Gister het ons lekker laat geslaap, en weer die middag saam met Lance geslaap. So ek is uitgerus en reg vir n nuwe week. Behalwe dat dit vreeslik reen in die kaap. alles is sopnat en ek is nie n wintermens nie.

ek het darem die naweek ook tyd gehad om n bietjie van lance se babagoedjies uit te pak.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51867 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
More almal.

My naweek was ook maar rustig en by die huis. Het darem Sondag 'n middagslapie ingekry.

Christa hoop jy voel beter. Die aiks en pyne is nie so lekker nie.

Gerne bly jy gaan nou bietjie rus en vrede he. Dis lekker om mense te he maar mens moet heeltyd net regstaan en dan is dit weer lekker na die tyd om net rustig te wees.

Carmen geniet jou tydjie. Jy maak ons jaloers.

Annalize kan nie wag om jou update te hoor nie.

Lekker dag vir almal.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51845 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Carmen, geniet daai rustydjie gate uit! Ek is nog steeds jaloers! Hopelik gaan ons darem 9 Julie vir die naweek Klein Kariba toe! :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51837 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi Carmen.

moet jy ons nou net herrinner vanoggend dat jy daar in buffelspoort sit :laugh: Ha ha ek spot net, jy moet dit BAJA geniet hoor!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51813 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
More almal!

Dis lekker hier by Buffelspoort! Daar is regtig nie veel om te doen nie, so dis net RUS, rus, rus!

Ek is sover vir normaal/epiduraal, maar sal maar nog sien!

Maar gaan 'n bottelkind wees, ek gaan nie borsvoed nie.

Lekker daggie julle en loer weer later in! :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account