file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago #46658 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
hi julle

dit is weer 'n lekker dag in pretoria, ek het nie eers vreeslik warm aangetrek nie! ! !

Ek het vandag weer vreeslik pyn tussen my bene, wonder wie het my nou weer gisternag met 'n bat tussen my bene geneek?? :P

Christa, bly dit gaan goed met baba en mamma!!! Kon jy hom nog mooi sien?

Petro, hoop jou woef is okay!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #46576 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Dankie, Petro!

Sterkte vir jou en daai honde-kind! Hoop veearts kan dit vinnig reg kry! :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #46551 by stella
Replied by stella on topic Re:Oktober mammies 2010
more almal

shame christa - ek hoop nie jy is te moeg vandag nie

gerne- ek seker as jy dit post sal jy dit verkoop kry.

ek gaan gou in dorp toe - vat my hond vearts toe - hy het so kol op sy kop waar sy hare uitval, en dit lyk seer. hy nou eers 5 maande !!!

ons praat dalk later vandag.

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #46530 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Goeie more almal! Hoop julle het beter geslaap as ek! Voel of ek heelnag in die badkamer was! My blaas het laasnag regtig oortyd gewerk! Gevolg: Bitter min slaap! Ugh!!! :(

Gerne, ek dink nog steeds jy moet daai bra probeer verkoop. Sit dit op as Feeding bra met die grootte en dis blitsig van jou hande af. Probeer vir R150 vir 'n begin. Dan verloor jy nie so erg nie. :woohoo:

Lekker dag vir almal! :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #46457 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Ag petro dis so mooi foto! Dra sy klein of is dit nou net my sel? Sal more weer kyk. Jy lyk goed girl, baie nice!!!

Ek is nou n 36B. Ek het dit vir die vrou gese toe se sy dit sal vir my pas. Dit sit lekker om die boobs maar om my middel sit hy baie styf. Nou het ek gedink, hoe gaan ek sukkel met vol borste en om daai stywe ding oor my kop te kry? Hy het nie hakies agter nie, jy moet hom oor die kop aantrek.

Dit is die drop cup bra

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #46417 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Lekker aand vir julle almal! Hopelik gaan ons ook nou 'n slag huistoe! Soet drome! :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #46414 by Lily
Replied by Lily on topic Re:Oktober mammies 2010
Petro, ek het op so 17 en half weke eerste keer gevoel, en toe was dit ook net so ligte ou borreltjie elke 2e/3e dag - few and far between... Nou op 20 wke voel ek haar al baie duideliker en meer gereeld - ten minste 'n paar keer in die dag, was gisteraand by Luidkeels konsert en sy't omtrent gemove met al die harde dromme! :silly:

Julle moet almal 'n lekker aand hê!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account