file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago #37940 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
More almal.

Sjoe die windjie waai koud hier by ons.

Christa geniet jou scan. :)

Carmen jou butternut klink lekker. :P

Petro jou duvet lyk so mooi, ek dink dit sal perfek pas. :cheer:

Lily ek moet se ek sal nie in die dorp kan aanpas nie. :huh:

Happy hoop ons hoor vandag van jou. ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #37920 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Goeie more al die mammas! Ek sien netnou weer vir Mare! En pappa gaan gelukkig saam! :woohoo: Jipppiiieeeee!!!!! Kan nie wag nie! :woohoo: Hy het my gisteraand geskop dat my hand eintlik van my maag afwip! Wow, dit was weird! My plasenta sit bo, dis seker hoekom ek hom so lekker kan voel! :silly:

Carmen en Janine, julle kamers gaan so mooi lyk! :laugh: Ek het nog nie eers materiaal gesien waarvan ek hou nie! :( En ek wil dit boon-op self maak en ek weet nie hoe lank ek nog gemaklik voor die masjien sal kan sit en werk nie! :huh:

Carmen, ek gaan definitief daai butternut probeer! Ek het dit al met 'n maalvleis vulsel ge-eet, maar daai klink heerlik! Yummy!!!

Lekker dag vir julle almal! Gesels weer later! :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #37868 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Petro, ons kamer gaan basically dieselfde lyk!! Ons het net die plaasdiere ipv. die wildsdiere! maar ek erken daardie 2 kameelperde, want dis wat ek het, ons het net die's gekoop met die pienk kolle! Het ons dalk ons goedjies by dieselfde plek gekoop??
ns het die koeie, die varke en dan die kameelperde! ek weet kameelperde is nie plaasdiere nie, maar ek kon die 2 wat so langs mekaar staan nie wwerstaan nie!!!

Christa, jy sny die butternut in die helfte deur, so een helfte vir elkeen.

Krap dan obviously die pitte uit, en dan vul die holte met wat jy lus is, soos bv. greenpepper, uie en muhrooms, of watookal, en dan kan jy as jy lus het bietjie kaas ook oorsmelt.

Maak toe in foelie en bak tot sag, dis soooooo yummy en dis supersag!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #37855 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Lekker aand vir julle almal! Soet drome! :silly:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #37848 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
En dan een waar 'n vrou met hom in haar arms staan om te wys hoe groot hy is.

Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #37845 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Ok, hier is nog een.
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #37843 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Petro, dis pragtig! Ideaal vir wildsplas tema!

Ek het gou 'n paar fotos van Maine Coon katte gaan google. Gaan dit probeer laai.

Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account