file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago #37834 by stella
Replied by stella on topic Re:Oktober mammies 2010
ek het klaar besluit as dit 'n seuntjie is gaan ek my kamer so maak.........

dit pas perfek by wildsplaas dink ek

[link=http://lilypie.com] [/link]
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #37833 by stella
Replied by stella on topic Re:Oktober mammies 2010
CARMEN - die hond slaap nie regtig op die bed nie. maar sy treat oor naweke is dat as hy klaar gebad is, hy daai dag alleen op die bed mag spring. en glo my hy doen dit onmiddelik as hy skoon is. gelukkig sit hy heel soet terwyl ek hom met die haardroer droogmaak.

ander dae is hy heeltemal te vuil en slaap maar soet in sy eie bed , in ons kamer

die katte kan ek ongelukkig nie keer nie - hulle slaap net waar hulle wil, elke dag op 'n ander plek. hulle hare val tog maar uit, maar ek koop ten duurste elke maand vearts kos wat baie help met die pels en die haarverlies. ek mind die katte eintlik glad nie - is versot op hulle

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #37828 by Lily
Replied by Lily on topic Re:Oktober mammies 2010
Ek raak nou sommer lus om na 'n plot toe te trek as ek so lees van al julle plek en diere(tuine) Petro en Ralmarie! Mens se spasie is darem maar beperk in die stad. Ons het bruin staffie, reuntjie, nou al amper drie jaar oud en wraggies 'n hondekind. :)

Julle moet almal 'n lekker aand hê, more is dit al weer Vrydag!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #37817 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Lekker aand Carmen! Ai lekker butternut in die oond! YUMMY! Kom verduidelik bietjie hoe jy dit maak! :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #37813 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Kan jy glo, my man is ook 'n gekwalifiseerde mechanic! Werk die afgelope 12 jaar in 'n kantoor, eers as parts interpreter en die laaste 5 of 6 jaar as depot bestuurder by Komatsu. Glo dit of nie, sy moto is "As jy iets reg gedoen wil he, doen dit dan self!"

Nou moet ek ook byse, ek is ook maar so! Dis hoekom ons ook vrek lang ure werk! Kom minstens 'n uur vroeer in en ons het al tot 10uur in die aand gewerk. Dan moet ons nog Klerksdorp toe ry! AAAKKKKLLLIIIIGGGGG!!!!!! Ons werk saam by Komatsu. :S

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #37800 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Ok julle, lekker annd vir julle en dan gesels ons weer more!

Gaan vanaand tjops en butternut in die oond maak :-)

Too de loo :silly:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #37793 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Christa hy het eintlik landbou geswot, maar speel al die afgelope 10 jaar met spanners. :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account