file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago #37790 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Tata aan almal wat vroeg loop.

Christa hy is dieselwerktuigkundige bestuurder, maar is een van daai wat alles self doen. Al is daar ander wat dit kan doen en dit gaan te stadig na sy sin doen hy dit.
En dit is ongelukkig lang ure.
Hy bly tot almal weg is. So eintlik is ek 'n enkel ma wat so af en toe iemand het wat in die aande hier kom slaap. Ha-ha-ha.
Maar Gerne almal is steeds daai een ou se kids, moet net nie dat my man uitvind nie. :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #37784 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Lekker aand Gerne!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #37775 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Ek gaan nou maar bietjie tata se.

ek maak vanaand hoender slaai, yummy. hoop maar my man is happy :)

toedels julle!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #37749 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Nee, Ralmarie, dit breek mens se hart! Wat se werk doen jou man?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #37742 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Christa ja hul is baie liefdevol. Maar die alsation by wie sy loop is beneuk en wil met almal baklei. Toe takel die twee mekaar nou die dag en die great dane luister en los, maar die alsation gaan toe weer en toe se sy hoesit dan los ek jou ook nie weer nie. Toe was dit 'n storie.

en as my man by di huis is doen hul niks aan mekaar nie.

Toe se ek ons het in elkgeval te veel honde kom ons soek 'n goeie huis vir haar.

Maar ek kom ook nie heeltemal so ver nie.
Dis nie so maklik om mens se diere weg te gee nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #37720 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Ralmarie, 'n dieretuin?! Julle het 'n hele boerdery daar! Tog te lekker!!! :P

Hoekom wil jy die Great Dane weggee? Hulle is so oulik! Hierdie reuse groot hond net die dik stem en die piepklein hartjie! Te dierbaar! :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #37703 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Petro, daai foto is dierbaar! en bo-op julle bed! My diere was ook al ewig op die bed, het gelukkig omtrent geen hare verloor nie! :cheer:

Elise en Annalize is altwee baie stil! Gewoonlik is Elise eerste hier in die oggend! :huh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account