file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago #37622 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
Ai Christa, dis baie hartseer van jou diere. Hulle kruip so diep in n mens se hart. Oe, die Main Coon katte is mooi! Ons wou ook so een kry, maar hulle is darem net te vrek duur. Ek is maar tevrede met my 'petshop' kat. sy het kleintjies gekry waarvan ons een gehou het, en die kleintjie het in n pragtige kat ontwikkel, met lang hare. so sy staan nou maar in vir my Main Coon.

okay almal ek groet eers vir die dag. ek pak nog al die pad kantoor reg. of altans probeer nuwe babakamer leeg kry, dat ek daar kan begin.

toedels :kiss:

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #37504 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Ai nou het julle sommer my hart seer! Ek het drie honde gehad, Labrador/Pointer kruis teef, 'n Foxterrier reun en dan my ou miniatuur Worshond tefie! Toe ons na die meenthuis trek, moes ek van al drie ontslae raak! My hart was stukkend! Wou eers die Worsie hou, maar sy so gefrustreerd geraak het met die min spasie! Dit sou 'n onreg wees om haar daar aan te hou! Toe bly net Kietie die gemmerkat-mannetjie oor. 'n Maand terug het hy sommer oornag siek geword en net dood gegaan! Weereens 'n tranedal! My arme man moes net troos. :(

Nou ja, nou sal ons kyk vir 'n Maine Coon kat, ook gemmer, sodra boetie so paar maande oud is. Hulle is pragtige katte! Google bietjie MaineCoon as julle wil sien hoe hulle lyk! :P

Helene, as jy 'n hond wil kry om die Spaniel besig te hou, stel ek 'n Jack Russell of 'n miniatuur worshond voor. Die worsies kan dalk geniepsug met kinders wees, terwyl Jack Russells baie mooi met hulle speel. :woohoo:

Ralmarie, jou kinders is pragtig! Hoop pa het 'n haelgeweer om daai meisiekinders op te pas! :P

Ek mal oor al julle fotos! Dis pragtig! :silly:

Gerne, ek doen dieselfde! Wag tot ek dood is van die honger, eet en dan wil my maag bars! Baie dom van ons!!! :dry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #37435 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
petro dis n pragtige kat. ek is n katte mens. het hond gekry oordat my man honde verkies, maar nou is ek net so lief vir die hond. ek het so baie fotos van die diere gehad voor my eerste baba. nou is daar niks meer fotos van hulle nie.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #37423 by stella
Replied by stella on topic Re:Oktober mammies 2010
weer

[link=http://lilypie.com] [/link]
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #37419 by stella
Replied by stella on topic Re:Oktober mammies 2010
my ou kat

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #37415 by stella
Replied by stella on topic Re:Oktober mammies 2010
Mmm yammies carmen

ek het 'n heerlke toasted broodjie, met ham, kaas en piesand geeet. nou soek ek net koffie

ons hou ook baie van diere carmen. het 3 katte, wat natuurlik die huis rule, en die boxer. die skaaphond is nie ons sin nie, buurman sin, maar speel elke dag by ons

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #37409 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Petro, ja nee ek is vreeslik lief vir honde!! Ons het 2 Bassets, Sheriff en Boontjie en dan 'n Chihuahua wie se naam Pippa is! Sy is die old lady of the house en rule die ander 2 omdat sy die tefie ie en sy is al 10 jaar oud! Die nader 2 wettertjies is ook so net oor die 2 jaar :laugh:

Sal fototjie van hulle by my gallery sit, gaan kyk bietjie na hulle!

Aai, spasie hier by ons is natuurlik 'n euwel! Jy is baie bevoorregd om op 'n plaas te bly jong!

Ek is ook nou lekker vol, het oorskiet Eisbein geeet! Ons het gisteraand gou by die Dros gaan eet! :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account