file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago #37093 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi Gerne! Jip, ek doen alles reg, so ek sal maar kyk wat maak ek :-(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #37085 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
as jy jou ticker doen by ticker.com of wherever is daar 'n plekkie wat jy 'n foto kan upload. kyk net mooi, dink dis een van die laaste stappe!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #37077 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
kyk bietjie die oulike goed

www.oodlesofdoodles.co.za

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #37076 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Gerne daai img van jou seuntjie onder by jou ticker. Hoe het jy hom daar gekry?
Dis wat ek met die kids wil doen,maar myne is baie groter as joune.
Seker omdat hul ouer is. Ha-ha-ha :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #37062 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
:S Ralmarie & carmen, gaan vra bietjie daar by die eerste blad by die vrae. Marijke help altyd mooi.

Ralmarie jou kids is pragtig, en nie een lyk na mekaar nie, het hulle almal dieselfde pa ?? :woohoo: Ek spot net!
Boeta is baie handsome!

Jis Ralmarie ek het net so erg geswel, jis my voete was so seer want mens kan dit mos nie buig as dit so geswel is nie en jou tone lyk soos vark worsies LOL. Glo my, julle gaan nog sien :P

Dankie Christa!!! Ek glo ook in die orochlor, dit werk!

Neln, gelukkig ook maar jy is nie op my facebook nie anders het ek jou getag op die foto en sou almal gesien het :S So gaan kyk maar, jou fototjie is daar!

www.facebook.com/?sk=2361831622#!/photo....6028833&id=695793938

Die naweek gaan baie koud wees.

Petro, my A cup is ook heelwat groter en ek love dit. hulle is so mooi rond, te flippen oulik man. wens hulle kon altyd so bly!!!

Carmen, ek sal gaan kyk maar hoor by Marijke. maar dit klink asof jy alles reg doen. as jy op (img) druk moet jy kyk, daar moet actually (img) in jou text boks staan voor jy submit.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #37022 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
More julle!

Gerne, toemaar! Ek weet hoe jy voel! Ek tel ook gewig op in my gesig, arms, rug, boobs, en al daai plekke!! So ek lyk ook al baie groter as die eintlike gewig wat ek opgetel het! Ag, en ek weet ek gaan baie groot wees teen die einde, ek ken my lyf! :(

Maar , eerlikwaar, jy lyk baie mooi in daai foto! Jy lyk glad nie groot nie???

Julle, my foto's is almal klein genoeg en is jpeg, en alles!! Waarom sukkel ek so??? Jy gaan mos op Browse, en dan kies jy di foto, dan click jy op Img en dan moet dit werk? Maar myne post blank? wat doen ek verkeerd?

Maar soos ek gese het, my foto's le nou op my profile by Gallery, julle kan maar daar gaan kyk as julle wil!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #36998 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Ok dis al beter, maar hoe kry ek hul nog kleiner en langs mekaar?
Weet iemand dalk.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account