file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago #37399 by stella
Replied by stella on topic Re:Oktober mammies 2010
toemaar ralmarie - probeer tot jy dit regkry

carmen - ons boxer is nou eers 5 maande, maar dis die cuteste blerrie hond nog ooit. hy is nie sooo besig nie. maar ek moet se , ons het 'n skaaphond wat hom doodspeel elke dag, so die boxer val 6uur in die aand neer en slaap dan baie laat. maar hy is baie soet en het mooi vinnig geleer.

ons huis is vol diere, lyk amper soos 'n petshop. darem ni regtig. maar hier is sooooooo baie spasie op die plaas , dis seker anders in die stad

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #37312 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Askies julle dis al weer ek wat probeer.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #37310 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Probeer weer

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #37300 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Ek sal gou na die ander site ook gaan kyk.
Het sommer nou 'n ander ticker ook gemaak en 'n foto met al 4 kids op 1 by gesit.
Wou eintlik die 4 appart langs mekaar he, maar sal dit eers uitfigure en dan later so doen.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #37299 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
ek maak elke dag die bleddie fout om te wag tot op 99 dan is ek vrek honger, verslind my kos en dan is ek OORVOL :blink: Ai tog. ek is nou so duk. Gelukkig hou dit my dan vir die hele middag.

en ek is elke dag lus vir 'n yogi sip!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #37288 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Ralmarie, probeer ook picnik.com ek gebruik dit nou deesdae baie. dis vinnig en maklik. En as jy klaar is save jy die foto sommer direk op jou rekenaar.

Ek gaan gou 'n paar op my profile laai van photobuckte dan kyk jy bietjie. al wat sleg is is dat meeste van die goed nou nie meer verniet is nie.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #37276 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
Ralmarie, photobucket het my vir dae besig gehou. maar dis weer een van daai goed wat ek nie kan los nie. Dalk is daar n opsie wat jy die 4 fotos 1 kan maak. Ai, die tegnologie bly my ook heeltyd 1 voor.

Carmen, gaan sit jou fotos op photostand.co.za dan kry jy n link wat jy kan past. dit werk beste vir my.

:S

ek nou vrek honger.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.

[/link]

[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account