file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago #36836 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Gerne, dis baie oulik! Baie dankie!!! :woohoo:

Ek weet nie hoekom jou familie dink jy is so vreeslik groot nie! Al wat vir my groterig lyk is jou maag en dis veronderstel om so te lyk!!! Daar groei dan 'n baba! Hoe het hulle dan nou gedink?! :huh: :dry: :S Ek dink in elk geval alle goed versorgde swanger vroue is pragtig! Ongeag hulle grootte! :woohoo: So vertel hulle om by te kom! (Sorry, dis jou fanilie waarvoor ek nou sommer wild raak!) :blush:

Janine, ek dink watergeboorte is wonderlik! Jy sal sien alles sal reg wees daarvoor! :P

Ralmarie, probeer bietjie die Orochlor keelspuit. Dis heeltemal veilig vir baba! En onthou nou om daai waentjie vandag te gaan koop! :woohoo: Het suzaan toe lekker verjaar?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #36805 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Ag julle is so gelukkig om klein te wees.

Ek lyk vir myself of ek al 'n lekker magie het en dra die grootste van al my kids sover, maar mense wat my ken en nie weet ek is swanger nie dink ek word vet. :P
Geniet eintlik hul reaksies.
En ek swel ook lekker veral teen die einde. So ek lyk soos 'n opgeblaasde olifant teen die einde. :woohoo:
Maar dit bly darem lekker om swanger te wees. :silly:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #36767 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Christa, jy is mos op die net, gaan kyk net hierso asb!

www.facebook.com/?sk=2361831622#!/photo....6028833&id=695793938

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #36745 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
ag dis cool, so hulle gaan jou ekstra spesiaal behandel! lekker dag.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #36726 by Lily
Replied by Lily on topic Re:Oktober mammies 2010
Gerne, jy lyk pragtig op die foto (en ek hoef nie te jok om dit te sê nie :) )

Wat vir my lekker is van Femina is dat almal so ingestel is op die swanger mammas en regtig goeie sorg gee. En omdat ek deeltyds daar werk, ken ek baie van die midwifes en voel sommer gemaklik om daar te wees!

Hoor hier, ek moet nou wraggies eers groet (voel my altyd die tyd vlieg as mens hier inlog :laugh: ), lekker dag, gesels later weer!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #36714 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Lily, ek het ook gedink om Femina toe te gaan die keer maar ag, Eugene Marais is so naby aan my huis, dis baie gerieflik. Femina is 'n baie nice hospitaal.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #36710 by Lily
Replied by Lily on topic Re:Oktober mammies 2010
O ja, Paisley - ek het Maandag vir jou PM teruggestuur maar dit was van my foon af so nie seker of dit ooit gestuur het nie?? Sien jy's al 6 wekies! :silly:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account