file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago #37256 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
O ja, Petro, daai hondjie is flippen cute!! B)

Ons het 2 Basset Hounds, nou dis 2 besige braake daai!! So Helene, as jy nog besiger wil wees, kry so een! ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #37255 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Ai julle, dit is so lekker om baie kids te he.

Ons gaan juis volgende naweek Stilfontein toe dan ry Ludwig in sy eerste Perdeskou. Kan nie wag nie. :woohoo:

Ek sukkel nou met photobucket, het gehoor iemand van julle gebruik dit. Nou probeer ek dit ook. Dalk kry ek daar iets reg.

En terwyl ek daar speel besluit ek toe om die fotos oud te laat lyk. Nou wil ek dit op gekleurde agtergrond druk en raam. Dink dit nogals oulik lyk. Sal maar sien.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #37252 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Dankie Helene, ek sal verseker bietjie vir haar vra!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #37248 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
Carmen, jou magie is kleintjies. Ek wou nog vir jou se. jy moet by dr hoor waar le jou plasenta. Myne het laas keer voor gesit en ek het baie laat beweging begin voel en ook baie min. Aangesien die plasenta baie dik is en baba skop daarteen vas.

pvdl, ek wil so graag n boxer hond kry. is hulle baie woelig en stout? ons het nou n spaniel en hy is totaal en al hiperaktief. ons wil graag n maatjie vir hom kry, maar iemand het nou die dag genoem dat boxers net so besig kan wees? hulle is dan so mooi!!

Ralmarie, die fotos gaan nooit in pas nie, jy het te veel kinders!! haha :P Hulle is pragtig. ek kan nie wag tot myne ook so groot begin raak nie. ek sien uit na die skooldae en saterdag oggende langs die sportveld! (ek wens ek kan ook so baie kids kry) my man sal nog byt vir nr 3, dan dink ek moet ek n glipsie laat gebeur daarna...hiehie, eks nou stout. maar kyk net hoe lekker lyk dit. :laugh:

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.

[/link]

[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #37192 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Ekke dink ook so!! Maar glo my, die res is verseker nie!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #37107 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Carmen - jou magie is nog baja klein!!! :lol:

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #37098 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account