file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago #36994 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Ek psobeer weer.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #36963 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Ai tog, hoe kry ek hulle klein. Thumbnail grootte? :ohmy:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #36958 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Probeer weer

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #36942 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Ek toets net om te kyk of my kids nou onderaan verkyn
;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #36923 by stella
Replied by stella on topic Re:Oktober mammies 2010
kyk hoe LUI is ons woef vanoggend

[link=http://lilypie.com] [/link]
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #36901 by stella
Replied by stella on topic Re:Oktober mammies 2010
More almal

Hoop dit gaan goed met julle almal

gerne , ek verstaan presies hoe jy voel. ek het ook al 4kg opgetel, en ek is nou eers amper 17weke. ek oop klein gebou , so alles lyk huge..........veral my boobs en ass. maar nou ja , dis die ding van klein wees, as jy 1kg optel sien almal dit

dit raak actually nou bietjie kouer hier, was die hele week te warm na my sin. het nou 'n lekker koppie spicy tamatie soppies gedrink

en ralmarie en heleen - my brein is totaal gemufffffff

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #36883 by neln
Replied by neln on topic Re:Oktober mammies 2010
Môre Almal!

Gerne - dis net ek en natuurlik dr wat duidelik kon sien wat tussen die beentjies aangaan - manlief wou mos nie weet wat dit is nie en gelukkig was hy besig met LG toe die meneertjie duidelik vir ons wys wat aangaan tussen die beentjies.

So volgens die familie en vriende weet ons nie wat dit is nie - ek hou maar net by my storie dat ek dink dis 'n seuntjie - gelukkig het ek van die begin af so gese!

Stefan Johan Nel - 06/10/10, 4.225kg, 53cm
11 weke - 6.4kg

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account