file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago #28188 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Elise, julle moet die sonar geniet! :woohoo:

Ek gaan eers 28 Mei en dan gaan manlief vir die 1ste keer saam. Dis moeilik omdat ons saam werk om al2 gelyk by die kantoor weg te wees, maar hy het belowe hy sal die keer 'n plan maak. Ek kan nie wag nie! :woohoo:

Hi Paisley, geniet daai swangerskap! :P

Ek wonder waar is almal vanmore? :huh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #28176 by Paisley
Replied by Paisley on topic Re:Oktober mammies 2010
more more girls!! hoop dit gaan nog goed met julle almal. Check net gou in om HI te sê! Julle is gegroet, en gebless!

Toedeloo!

AFM: I am one very happy preggy fairy!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #28148 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
more alaml

Ek het soos n klip geslaap en darm nie drome gehad waarvan ek kan onthou nie sjoe watter verligting. Jipeeeeeeeeeeeeeee ons sien vir snookums vandag kan nie wag nie manlief sal seker so 13h20 hier wees wil bietjie vroer ry vandag anders sit ons weer te lank en wag daar. moet net gou huis aan die kant maak dan kan ek relax en chat tot hy kom.

Petro dit hang af hoe ver baba van jou af gaan slaap waar jy die monitor wil gebruik bv met my gaan dit heeltemal geld mors wees want baba is baie naby aan ons. Borspomp ek dink die manual is bietjie goedkoper ek ken nie die elektriese 1 nie het dit nog nooit eintlik besigtig nie.

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #28111 by stella
Replied by stella on topic Re:Oktober mammies 2010
more almal

hoop julle het lekker geslaap. ek het soos 'n baba geslaap

hoop ek gaan vandag saam kan chat

wil gou hoor, watter monitor is die beste, is dit regtig nodig om die duur angel te koop, of is daar 'n ander ene wat julle kan aanbeveel ?

En wat van borspompe, manual of elektriese en watter ene ?

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #28108 by Cornel
Replied by Cornel on topic Re:Oktober mammies 2010
Halo nig. Hier is ek!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #28100 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Goeie more al die mammas! Hoop julle het heerlik geslaap en goed uitgerus! :cheer:

Ek het gisteraand met hoofpyn gaan slaap en dit sit nog steeds! Niks wil help nie! :(

Daarvan gepraat, Gerne hoe voel jy vandag? Hoop jy was toe dokter toe! :huh:

Ralmarie, hoop Ludwig geniet Nampo! Gaan jy of nie? Ons wou sooo graag gaan, maar nou ja, mens kan nou nie altyd kry wat jy wil he nie, ne?! :blink: Manlief het vanoggend gese ons koop definitief Saterdag daai waentjie. Ek is so opgewonde! :woohoo:

Petro, gelukkig leef ons nie meer in die middel-eeue toe seks of die noem daarvan nog verbode was nie! Asof niemand dit toe gedoen het nie?! :blush:

Lekker dag vir almal! :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #27972 by stella
Replied by stella on topic Re:Oktober mammies 2010
hi julle

weereens amper 6uur en nou kry ek tyd vir gesels. hopelik is dinge more rustiger en kan ek lekker saam gesels.

ek gaan ook defnitief probeer borsvoed, wil egter net vir so 3 - 6 maande , en dan oorgaan formule toe.

en julle praat so lekker van seks.... wat wou ? ons is op geen seks , want na ligte bloeding het dokter gese geen vir ten minste 2 weke. soos hulle aflei is 2 weke nog nie verby nie

EN OOOO ja en stem BOBBY is pragtig en VIN DIESEL is hond sexy. Ek droom egter nie van hulle nie - weet nie of ek moet se gelukkig of ongelukkig nie

ek stuur more 'n pic van die kassie/bench wat ek gekopo het vir baba kamer. dit moet nog geverf/gestain word, en gaan dan mandjies in kry. sal besluit as ek eendag weet wat dit is of ek gaan verf of stain ....

lekker aand julle almal

petro

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account