file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #27909 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Lekker aand almal.

Carmen ek dink ons doen die Kentucky ding vanaand. Is niks lus vir kosmaak nie en Ludwig gaan oorslaap by 'n maatjie hy gaan more NAmpo toe. So hy moet iets eet voor ek hom aflaai.

Tata

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #27840 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Carmen, geniet jou MacDonalds! Dis nou een ding waarvoor ek geen liefde het nie! Proe net heeltemal te plasties! :blink:

Lekker aand! :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #27808 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi julle

Sjoe, wat 'n besige daggie!

Julle moet 'n baie lekker aand he en gesels weer more!

Ek gaan vanaand sommer 'n lekker McDonalds ete doen!! :woohoo: Ek is mal oor McDonalds! :blush:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #27694 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Nou waarheen het almal verdwyn? :huh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #27374 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Aaagghh! Dis nou jammer! Jy moet laat weet wanneer jy kom, dan maak ons 'n plan! :)

Geniet al die verjaarsdae die naweek! Klink of jy 'n vol program het! So jy gaan al daai nuwe energie goed gebruik! :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #27356 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Christa, ongelukkig kan ek nie die Saterdag nie. Suzaan hou partytjie, sy word 6. En my ma verjaar Sondag so daar is ook nog voorbereidings voor die familie kom.
Dus is die Saterdag uit. :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #27334 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Ralmarie, wanneer kom jy jou waentjie koop? Ek wil Saterdag daar probeer uitkom, sal maar moet sien hoe werk ons planne uit. Dalk kry ek jou sommer daar. Sal so lekker wees om jou te ontmoet! :P

Ek ken ook nie al die name op die lysie nie. Seker maar 'n blonde oomblik! :lol: :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account