file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #22232 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
ek moes nou eers terug gaan om te sien wat Gerne kry.

ek join die rugbyspan. Dis weer n seuntjie!!

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.

[/link]

[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #22204 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi

Klink baie hoor Gerne! Ons gaan ook maar sonder 'n gastekamer klaarkom, so as daar iemand moet oorslaap, moet hulle maar in die babakamer slaap! Niks anders wat ons kan doen nie!

Nee kyk, ek was sover nog net lus vir soetgoed, maar soos ek gese het. elke liewe ouvrou storie oor 'n dogtertjie, het ek toevallig gehad! :woohoo: Maar ek glo nog steeds nie dis waar nie :blink:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #22193 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Okay so my beplanning was as ons 'n seun verwag dat ek nie 'n babakamer gaan doen nie en eerder die 3de kamer spaarkamer hou. maar nou voel ek anders hoor. ek is so lus om nog 'n baba kamer te doen, Henko se kamer lekker te update na 'n groot seun kamer en die kamer se kleure bruin en ligblou maak. met henko was alles wit en groen so ek is lus vir iets lekker anders en sag! hoop my man stem in.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #22186 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Ja hulle se so maar ek het dit nie geglo nie. want met henko het ek chocolates gecrave maar die keer soek ek net souttert!!!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #22181 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Lyk my dogtertjies maak mens lus vir soetgoed en seuntjies vir sout. :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #22084 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Nope, sy het nog nie iets gese op FB nie...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #22041 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Ja nee, ek wag ook nou in spanning vir Helene!!!

Ek gaan op FB sien of sy al iets geskryf het!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account