file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #18677 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Petro bly dis nie ernstig nie, maar le maar en rus soveel jy kan. :lol: Waarmee boer julle? Het jy al na waentjies gekyk? Ek dink aan 3 wiel een want dit stoot soveel makliker buite.
Jou fotos is te sweet. Pienk of blou moeilik om te se, maar dalk is blou reg.

Christa ek het toe na waentjie gaan kyk. Dink nie dis sleg vir R1000 nie. Net nie die beste vir pasgebore baba nie, maar dan is myne meestal nog in die stoeltjie. Vir later is dit ideaal. Dink nogals dis 'n opsie om te oorweeg.
:P

Estione jy maak my nou lus vir horinkies.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #18670 by Estione30
Replied by Estione30 on topic Re:Oktober mammies 2010
petro en ralmarie die sonar fotos is pragtig.

dames.... julle maak my altyd lus met alles lekker waaraan julle smul en vannaand is dit my beurt. ek is besig om karamel horingtjies te verorber en is daar 3 van 11 oor... mmmmm.... ek dink later vannaand moet ek my manlief vastrek dat ons gaan malva poeding by spur eet. sal maar sien hoe voel ek nadat ek klaar hierdie vreeslike soetgoed inhet.

oh dear...

ek vertrou almal sal 'n fantastiese naweek geniet en praat ons whenever.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #18538 by stella
Replied by stella on topic Re:Oktober mammies 2010
EN DAN DIE RAAISKOOT FOTO. baba le met voorste been reguit en agterste ene gebuig. dok het in die middel met kruisie gemerk wat moontlik die tottie kan wees. maar sy wou nie met sekerheid se nie. wat dink julle ?

[link=http://lilypie.com] [/link]
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #18524 by stella
Replied by stella on topic Re:Oktober mammies 2010
'N HAND EN 'N VOET

[link=http://lilypie.com] [/link]
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #18521 by stella
Replied by stella on topic Re:Oktober mammies 2010
ONS BABA OP 12/13 WEKE

[link=http://lilypie.com] [/link]
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #18457 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Petro, bly om te hoor dis niks ernstig nie! Vat dit nou kalm en rus bietjie goed die naweek. :)

Ralmarie, veilig ry en geniet dit! :P

Lekker naweek vir julle almal! En ek stem saam met Ralmarie, rus goed en moenie siek word nie! :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #18434 by stella
Replied by stella on topic Re:Oktober mammies 2010
Die baba se arm en voet

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account