Hi julle. wat gaan nou weer vanoggend aan met die blerrie site. ???
ek wou nou ge quick reply het op julle, nou hoop ek ek kan alles onthou.
eerstens: julle het my nou vrek lus vir toast met avo op. agnee man
Annalize, geluk met jou co sleeper, dit lyk na 'n oulike ding. haal die voorste paneel af of hoe? jy kan maar brag, dis 100!!!
jong, by my gaan dit dieselfde maar ek herriner my man sommer vinnig. hy se gewoonlik ek moet iets gaan koop dan gee hy vir my die geld terug, se gat, hierdie jaar het ek vir hom gese gaan kry vir my iets.

Het jy nog nie daaraan gedink om na jou naaste hospitaal toe te gaan nie? of doen hulle nie scans nie? is daar glad nie 'n ander dokter wat jou kan help nie?
Petro, ek hoop om weer normaal te kraam, dit was vir my 'n amazing ervaring (al het ek epiduraal gehad en kon niks voel nie). En toe ek die 'In the womb' video sien toe het ek sommer meer respek vir myself, wow dis 'n groot ding maar dit wys jou wat ons in staat is om te doen!
Neln & Carmen gaan vadag dokter toe!!! Yay. hoe laat gaan julle? hou duime vas dat julle kan sien hoor.