file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #17964 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Jy kan eintlik lekker baie doen. Vir unisex kan jy dit sag maak met wit en beige of bruin en dalk teddie beertjies doen. Mr price home het die mooiste teddie beer beddegoed en kamer goed, dit lyk so sag.

jy kan ook wild gaan en helder kleure doen, soos dalk blou, rooi, groen, geel polka dots en alles mooi bright kolle maak. Ek is persoonlik mal oor helder kleure vir die kamers.

of strepe - ek het al kamers gesien wat sulke mooi pastel kleur strepe geverf is van verskillende diktes, dit lyk so mooi.

wat lekker is winnie the pooh is mens kry so baie goed vir dit.

ek sal nog bietjie dink.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17961 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Kom ons probeer weer:
Boeta is nou 232g en 12.9cm lank.
En so lyk hy:

Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17960 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
ralmarie gaan kyk ek dink as jy dit op jou computer gesave het kan jy by reply topic gaan en onder aan se hy vir jou "select image file to attach" of jy moet dit deur photostand doen?

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17956 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Help tog asb.
Hoe laai ek nou my sonar fotos op die post? :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17955 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
julle ons wil volgende jaar kaap toe gaan vir n lekker vakansie 2weke kan nie wag nie maar weet julle dalk van lekker camping sites naby die see?

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17950 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
Genre ek wil dit graag winnie the pooh maak want dis mos maar vir albei maar die pa is nie so mal oor winnie nie so nou weet ek nie enige voorstelle?

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17949 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
GENRE dit is seker so dat mens nie al daai goed nodig het nie maar tog voel als net beter en skooner as dit mooi uit geverf is en wat wat al wat ek weet is dat dit n gemors gaan wees want die plek het damp wat hulle moet reg maak want dit vrot die mure so ja ek hoop hulle kry kla met als voor poepies kom wil nie sukkel nie.

Ek is so angstig om die kamer kla te maak maar met die wat manlief nou elke 2de naweek werk kom ons nie by als uit nie en kan julle nou glo hy werk die naweek van die expo so ek kan nie eens gaan nie :( dit suck

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account