file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #19773 by Estione30
Replied by Estione30 on topic Re:Oktober mammies 2010
middag almal, bly om te hoor dit gaan so goed en dat julle die naweek geniet het.

welkom terug melody.

christa, geluk met die seuntjie.

mense, my co-sleeper het vandag hier aangekom and hy is spotless. ek het sommer self die aanmekaar werk gedoen en ek kan nie wag om die nuwe baba in hom te sit nie. indien ek myself nie keer nie slaap my seuntjie nog vannaand in hom. lol...

ek gaan ook vrydag expo toe, maar het nie 'n idee hoe laat nie.

die dame wat my scans doen is weg tot na vrydag en soek ek met 'n seer hart iemand wat vir my 'n scan kan doen om te bevestig meisie of seun. in my hart weet ek dit is weer 'n seuntjie, maar moet ek liewers bevestig.

ons was vanoggend by baby boom en het hulle specials tot 24/05/10 aan soos volg op chelino:

3 wiel jogger urban met kar stoeltjie vir R2299.99, kite travel system met kar stoeltjie vir R1999.99 en Tifany camp cot vir R1399.99. ek het geen idee of dit goeie pryse is aldan nie. sal ook by die expo gaan loer.

christa, maak seker jy sit 'n remider op jou man se foon vir moedersdag. hierdie jaar was my eerste moedersdag en my man het vergeet. ek is nou nog vies vir hom.

dames, vertrou dat julle 'n fantastiese dag verder sal he. ek is regtig lelik befoeterd, maar is seker ek sal later beter voel.

o'ja, ek het lus vir avo's mmmm :S

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #19691 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Julle moet asseblief onthou om bietjie ons groepie te update so time to time :)

www.facebook.com/home.php?#!/group.php?gid=106772896028833

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #19639 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Dankie vir al die gelukwensinge! Pappa is baie bly dat baba gesond is! Is nie regtig bekommerd oor die geslag nie. (Hy het reeds 2 seuns) Die naam is pappa se derde naam, deel van familie-naam wat al ek weet nie hoeveel geslagte kom nie. :woohoo: Ouboet het reeds die volle name, word Pieter genoem. Toe dink ek dit sal mooi klink vir 'n seun en pa is mal daaroor! :laugh:

Nou kan ek uiteindelik shop shop shop! Het al die mooiste goed gesien, maar wou niks koop voor ek seker is nie. :woohoo:

Wie gaan nog Saterdag expo toe? :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #19623 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Baie geluk Christa!! :silly:

Ek hou ook van die naam! Julle is seker nou eers opgewonde!

Ons gaan die Sondag Expo toe, daar is ander dinge wat ook die Sat gebeur, en ek wil nie rush nie, so ons sal maar op die laaste dag gaan!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #19603 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Ahhh christa, baie geluk. Is jou man bly!!! Jippee man!!!

klink of :P ;) :cheer: :) :woohoo: hy sommer gesond is. en die naam is baie mooi, sommer 'n sterk naam vir 'n seun.

:laugh:

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #19602 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Baie geluk Christa.
Dis lekker om te weet ne! :woohoo: :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #19553 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Dis 'n SEUNTJIE!!! :woohoo: Dr is 95&% seker, was net te laat om daai tollie op die skerm vas te vang, want klein woelkous le nie 'n oomblik stil nie! BPM 147, Gewig 346g, het ongelukkig nie die lengte nie. :laugh: Naam: Mare du Toit (met 'n strepie op die e)

Ons gaan Saterdag expo toe. Kan nie wag nie!!! :cheer: Sal uitkyk wie ek dalk daar sien.

Ralmarie, ek soek ook die turquoois waentjie. Het reeds besluit nog voor ek geweet het of dit pienk of blou is. Ek hou niks van die baba-goed wat ales so donkerblou en swart is nie!!! :angry: Ek soek helder kleure.

Ek hoop die mammas is almal lekker bederf vir Moedersdag! Volgende jaar is dit ons nuwe mammas se beurt! :laugh:

:woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account