file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #19439 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Ons gaan Vrydag. Dis al wanneer my man kan afkry. wil so 11uur ry en dan moet ons weer terug kom want hy werk die saterdag. Ek sien baie uit.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #19284 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Ja is ne GErne.
Ek sit in elkgeval die eerste ruk 'n lekker sagte kussing in die waentjie waarop baba kan le. :)

Wie gaan expo toe en watter dag?

Ek is nog onseker oor die dag. As my man afkry gaan ons Donderdag anders gaan my ma saam Saterdag. :woohoo: Maar gaan, gaan ek!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #19193 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Oe Ralmarie, dis baie oulik. Ek het ook na presies die een gekyk. en hulle vou so lekker klein op. En soos ek se, mens kan altyd net 'n kombersie onder baba sit.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #19105 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Hier is die waentjie wat ek dink om te koop. Ook van Chelino en sonder die drastoeltjie aangesien ek een het. ;)
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #19045 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
More julle

wat 'n lekker exciting week met almal se afsprake ne!!! hopelik teen die einde van die week weet meeste van ons wat ons verwag, hou duime vas daarvoor.

naweek was baie lekker. lekker bederf gister :)

Carmen, bly jy het jou naweek geniet. ja jis die weer was sommer scary gisternag. en nou skuin die son weer kliphard :)

Oe ralmarie, jy is omtrent fluks, gaan jy vir ons almal spoegdoeke borduur LOL :P

Christa, geniet jou afspraak, wag in spanning vir jou!!!

Petro, ek sukkel bietjie om daai foto te sien, jammer man ek kan ongelukkig nie se nie. :S

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #19028 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Ralmarie, ek sien meeste van die waentjies is nie regtig so nice vir pasgebore nie maar glo 'n lekker kombersie onder baba kan dit fix. Die een wat petro opgesit het is vreeslik nice. ek het by baby boom gekyk en prams gesien (sonder stoeltjies) vir R900 - R1200 wat nie sleg is nie. en dis ook 3 wiel en baie mooi.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #18992 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
More almal!

O ja, Christa ek onthou dis jou afspraak vandag! :woohoo: ooo, kannie wag om te hoor wat julle gaan kry nie! Jy moet dadelik laat weet hoor!

Genade, maar dit het gereen vanaf so 2 uur vanoggend in Centurion! Was 'n moerse donderstorm en dit het eers so 7 uur opgehou reen by ons! Natuurlik het ek 'n draad vol wasgoed gehad wat nou te mooi natgereen het! :angry:

Julle moet 'n lekker daggie he en chat nounou weer!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account