gerne, ek voel nou baie beter dat ek weet daar is darem een ander mamma wat ook agter in die ry gestaan het toe tieties uitgedeel was.

'n co sleeper is 'n baba bed wat langs jou bed staan waarin baba le en wat dit veilig maak vir die eerste paar maande sodat kleinding 'n armlengte van jou af is. het 'n link gesoek om jou te wys toe kry ek sommer 'n tweedehandse een wat my man vir my gaan koop. wys jou net hoe werk die Here ne.
easterncape.gumtree.co.za/c-Stuff-for-Sa...e-W0QQAdIdZ194483405
carmen, kan ek nie seblief in jou sak klim en saam weggaan die naweek nie?

lol... ek belowe, julle sal nie eers weet ek is daar nie.
ralmarie, wat van dieter of piedrie? ek is nie baie kreatief nie, so verskoon seblief.
christa, ons dink lyk my dieselfde met die name. stuur seblief van daardie dd's van jou. jis, sal wat wil gee vir 'n bietjie cleavage.
petro, voorspelling is sover dogterjie, maar my edd is een dag voor my verjaarsdag so dalk 'n seuntjie indien dit na my verjaarsdag is. jissie, solank dit net nie op my verjaarsdag is nie dan is ek gelukkig.
genre, en nou as jy blank posts maak?

lol...
raai wie is in 'n bui vir "emoticons"