file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #17332 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17330 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Myne se seuntjie!

wat se joune petro?

Ja ek het eintlik bedoel panado se med lemon, sal maar gou by die apteek stop na werk en hoor wat se my apteker.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17280 by stella
Replied by stella on topic Re:Oktober mammies 2010
dis hoekom ek se - sommer net vir die grap

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17259 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Petro, myne voorspel 'n seun. Maar ek sal darem regtig hou van 'n ou dogtertjie! :unsure: :blink:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17241 by stella
Replied by stella on topic Re:Oktober mammies 2010
net vir interessaneheid - gaan loer bietjie hier of dit pienk of blou is en laat weet

www.webwomb.com/chinesechart.htm

jou ouderdom as jy kraam en die maand waarin baba geconceive is
:P :P

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17227 by stella
Replied by stella on topic Re:Oktober mammies 2010
Gerne - ek voel nes jy vanoggend. flou boude, kop is seer en ek het glad nie lekker geslaap nie

ek nou juis 'n koppie henuing rooibostee gedrink. hoop dit werk. het geen panados in my huis vir die hoofpyn nie, net allerhande ander pyngoed wat ek nie mag drink nie.

oooh ralmarie, ek is sommer jaloers dat jy al kleur keuses kan maak

EN ek hou glad nie van wat jy se oor die B word 'n D na sangerskap nie. :ohmy: :ohmy: :ohmy: ek ook 34B , maar my boobs bars uit hulle nate. ek het net vanogg vir my man gese my bra's druk nou orals. sal moet gaan ander koop. :angry: :angry: :angry:

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17124 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Ja warm suurlemoen sap en heuning werk. En dis vir my lekker om te drink. :cheer:

Jul name klink oulik. Self Andrico kan werk. B)

Ek is saam in die D bootjie as dit by bra's kom. Was voor ek Ludwig verwag het 'n 34 B. Nou ja na 4 swangerskappe en lekker vetjies by is ons by 'n D of soms 'n DD. Hoop nie dit word nog erger nie. :blink:

Ek pas kaste reg en gooi al die pienk klere uit. Nou is dit tyd vir BLOU. :woohoo:

Julle moenie siek word nie. Die expo is om die draai. Se die kieme moet so bietjie wag.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account