file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #16983 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
Gerne, jy moet by second had shops of op gumtree gaan kyk vir moses basket.

Ons het een. Lance het vir seker 3 maande daarin geslaap.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #16956 by Lily
Replied by Lily on topic Re:Oktober mammies 2010
Dankie Carmen, het email adres gekry op die website - hoop hulle kan vir my 'n katalogus stuur.

Laat ek dink - Andries Pieter..... my kop is plat vandag, die P maak dit nogal moeilik. Vriendin van my se seuntjie gaan Andrico wees (van Andries Jacobus af), maar Andripie / Andrieter klink nou net nie heeltemal dieselfde nie... :silly: Korter dalk net Andre, Dian???? Sal nog dink aan iets met die Pieter.... Sterkte!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #16945 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Skerp Gerne!! :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #16931 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Carmen, jy moet jou wegbreuk geniet hoor. lekker man!

Ralmarie, wat van Apie, dis die eerste woorde van andries pieter Bwahahahah :laugh:
Ek hou baie van Andries, dis 'n mooi naam.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #16905 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Dankie almal vir die gelukwense.
Nou moet ek name begin soek. Al ons kinders het ongelukkig op my man se aandrang familie name en dan noem ek hulle net iets wat min of meer daarmee verband hou.
Enige idees welkom, iets wat afgelei kan word van : Andries Pieter

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #16888 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi julle

Hier is die link:

mdocreations.co.za/

Hulle naam is ook MDO Creations, maar dis dieselfde ou!

Ons gaan bietjie volgende loer na hulle winkel in Lynnwood weg en dan kan mens bestel wat jy wil he!

O ja, Ralmarie, het al geluk op Facebook gese, maar weereens baie geluk met die nuwe seuntjie wat oppad is!!! B)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #16856 by Lily
Replied by Lily on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi julle,

Ralmarie, geluk met die boetie! :laugh: Kan jou goed glo DH en Ludwig kan nie wag vir nog 'n man in die huis nie! Kom wys foto's seblief.

Carmen, het die Bambino's furniture 'n website of hoe kry mens hul katalogus? Wil ook loer wat maak hy alles.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account