file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #16848 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Dit sal nice wees dankie. ek het al hulle advertensies in junkmail en so gesien. al wat ek nou einlik nodig het wat groot is is 'n lekker laai kas vir henko se klere want die baba kas gaan mos skuif.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #16845 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Gerne ek is nou nie seker of dit jy is wat by Medihelp is nie.
Jy weet dat as jy registreer by hul vir die preventative programme (dis gratis) kry jy 12 dokoters besoeke en 2 pediatriese besoeke na baba se geboorte wat nie uit spaargeld of daaglikse fondse kom nie. Dis 'n nuwe ding. Bel hulle bietjie.

Ek soek nog my printer met die scanner se kabel. As ek hom kry post ek pics.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #16832 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Gerne en Annalize, ek sal vir julle die ou se nommer stuur - dis Bambino's furniture en blykbaar het hulle nou 'n nuwe winkel in Lynnwood ook! Jy kan enigiets by hom laat maak, watookal, die kleur die alles nes jy dit wil he, en dis goedkoper! Gerne, ek sien selfs Moses baskets in sy catalogue!

Ek is baie happy sover met Momentum Health! Ons Maternity programme cover darem al die visits en sonars sodat dit nie uit jou spaarplan kom nie.

Dankie Gerne, so ek hoef darem eers later te worry oor die 4D scan dan!

Ons gaan bietjie weg vir die naweek, ry more so 12:00 se kant, so ek sien baie uit! Gaan bietjie Ukhuthula Lodge toe, tussen Warmbad en Thabazimbi!

Haha , gepraat van tieties! Julle kan almal by my kom leen!! Ek is 'n DD in any case, en moes vir my nog 'n size groter koop vandat ek swanger is, so ek het MEER as genoeg! :woohoo: Wens ek was julle wat bietjie kleiner is!

Het gisteraand ook baie lekker geslaap, natuurlik 2 keer opgestaan om te piepie, maar nou ja!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #16774 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Geluk met jou 19 weke!!!

Ek moes ook vanoggend hol na 'n lekker deur slaap nag :)

Annalize ek join jou by die A Club!!! My tietietjies is ook maar net amper daar :laugh:

Wat is 'n co-sleeper? Ek soek 'n moses basket so as iemand dalk van een weet wat iemand verkoop, i want it please! and thank you!

Annalize, jou name is baie mooi.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #16732 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
O ja en eks vandag 19 weke :laugh: :silly: :lol: :cheer: B) :woohoo:

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #16719 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
MOre almal

Hoe gaan dit vanoggend met julle?
Met ons gaan dit goed het gister lekker ons plekkie skoon gemaak en lekker kossie gekook nou is dit net loaf vandag.

Ralmarie baie geluk met die seuntjie julle maak my net jaloers omdat julle mag weet en ek nie :( maar sal maar moet wag.

Ek het vir n verandering soos n klip geslaap sonder om 1 keer te gaan pieps kan julle dink met watse vol blaas ek opgestaan het sjoe ek moes omtrent vinnig hol vir die toilet.

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #16695 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Ralmarie

Baie geluk met julle seun (wat op pad is :) )
Kan net dink dat jou man bly is en Ludwig, dat hy darem nou 'n boetietjie kry!!! Kan nie wag vir die fotos nie

Ek voel baie beter vandag, lekker geslaap gisteraand.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account