file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #12597 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
Carmen, ek het 'n hout cot gekoop. net oordat ek nog altyd een wou he. en ek is so bly daaroor!! hier van 18 maande af het al my vriende se kids uit hul camping cots begin klim en my seuntjie slaap darem gelukkig nog in sy cot. ek is maar 'n hout cot fan!

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.

[/link]

[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12545 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Sjoe Gerne, jy het baie moeite gedoen. Dit lyk pragtig.
Ek dink ek het met die eerste 2 ook meer moeite gedoen. Nou is spasie 'n probleem en slaap baba maar eerste ruk by ons in die kamer. :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12505 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Oe lekker, 'n warm poeding, mmmmm

Gelukkig kry ek nie so erg slap chips cravings soos laas nie :) Yay! Dalk later want onthou dit was laas meer op my einde.

Ek gebruik net henko se kot. hy het van geboorte af daarin geslaap (behalwe in die nag het hy in ons kamer geslaap in sy carry cot). Ek het die kot in die junkmail gekoop vir R500 en is mal oor die ding, 'n yster kot.
Ek se mos ons het nooit die campcot gebruik nie. Al wat sleg is is hy is nou so gewoond aan die kot dat dit AL is waar hy wil slaap, nie eers by my in die bed nie :huh:
Maar as jy van plan is om 'n mooi camp cot te koop en dit te gebruik in plaas van die kot dan hoef jy mos nie een te koop nie?

Hier is 'n pic van henko se kot. ek dink hy sal nog 'n ruk in hom kan slaap. (kwaliteit van foto net bietjie sleg)

As jul dalk na die res van sy kamer wil kyk:

www.facebook.com/#!/album.php?aid=76413&id=695793938

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12450 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi

Ja ek kan nie verstaan hoekom die Ackermans Baba winkels sou toemaak nie, jy het so 'n groot verskeidenheid gekry!

Ons het ook altyd 'n moerse groot winkel in Centurion Mall gehad, maar dis nou toe!

Ek gaan regtig begin goedjies koop sodra ek weet wat dit is!

Het julle Campcots of regte kotte in julle babakamers gehad? ek wil nie 'n kot koop as dit nie nodig is nie?

Gerne, dankie vir die info oor die klasse! Ek sal sommer ons gynae vra oor die klasse by Unitas :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12355 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Soek julle solank al die oulike winkels uit dan laat weet jul ons om ook te gaan kyk en koop. ;)

Ja Baby Ackermans en die beddegoed afdeling het landswyd toegemaak.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12332 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
o ja. ek wou ook nog se. ek eet nog steeds my slap tjips en asyn... wie't so saam met my chips gelus?
ons maak ten minste 2/3 keer 'n week chips. ;)

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.

[/link]

[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12330 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
wat gaan vandag aan? ek wil dan nou ook 'n bietjie bak en brou?? dink ek moet 'n lekker warm poeding maak. my man sal so bly wees.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.

[/link]

[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account