file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #12635 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Ek het net nou net terug gekom van Jeanne se swem af en moet al weer amper jaag vir Suzaan se kindermusiek.

So julle moet 'n lekker aand he.
Lekker doeks :kiss:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12633 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi

Dankie Lily, nou kan ek darem al begin dink wat om min of meer te budget vir daai klasse as ons daarby kom!

'n kot is darem mooi!

Ek dink ek sal die houtkot koop en my niggie het klaar aangebied om 'n camp cot te koop, so ons sal hom gebruik om saam te vat as ons by mense gaan kuier of iets?? Ek gaan nie nee se vir enige offers nie! :P

Ek kan ook haar badtrollie kry! So dis 'n bargain!

Ek sien uit om 'n babakamer te maak, ek sal my foto's opsit sodra dit na iets lyk, maar vir nou is dit nog 'n gaste kamer!

Annalize, jy is reg, veral ek wat 'n eerste mamma is moet versigtig wees om nie oorboord te gaan nie, juis omdat ek sal dink alles is nodig, wanneer baie van die goed nie rerig nodig is nie! Mens kan seker 'n fortuin spandeer aan onnodige goed!

Lekke aand vir julle, ek gaan nou amper huis toe! :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12628 by Estione30
Replied by Estione30 on topic Re:Oktober mammies 2010
middag dames, groot plesier vir die mail.

ek het vandag ons stort reggemaak en is vol van die wilde gom wat ek gekoop het wat nie wil afkom nie. glo darem nie dit is gevaarlik vir kleinding nie.

gerne, jou kind se kamer is pragtig. dit lyk of jy sommer baie kreatief is.

ek het gister vir my buurvrou gaan kuier wat 'n amper 3 weke oud baba seuntjie het en mense ek kan nou wraggies nie meer wag vir my nuwe baba nie. ag jissie, daardie ou bekkies en slap lyfies as hulle darem maar so klein is. ai!

ek is bly om te sien almal gaan goed en wil begin dinge koop vir kleingoed. ek oorweeg een van daardie dubbel stootwaentjies, maar my man wil niks weet nie. mens kan sommer sien hy is nie van plan om met twee kids die winkels in te vaar nie.

iemand het gepraat van onnodige goed om te koop. met gianluca het ons ontsettend baie geld gemors op "gadgets" soos daardie opslaan dingetjie met die hartklop waarop baba slaap, my feeding pillow, die angel care monitor wat ek seker 3 keer gebruik het van my kind gebore is, 'n baby sense sling wat vir my BAIE onprakties was, die peperduur asblik wat nou swart sakke gebruik in plaas van die wat jy spesiaal moet aanskaf en wat net miljoeners kan bekostig en seker nog 'n klomp goed, hang maar van persoon tot persoon af.

my kind soek liefde so ek gaan groet. lekker middag julle.

ps ek dink my volgende afspraak is die 8ste mei. sal laat weet.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12625 by Estione30

16 years 5 months ago #12623 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Ons het ook nog 'n babawiegeie / hout kot wat my oupa laat maak het vir my toe ek gebore is.
Dit is so groot soos 'n kot en ook van hout.
Dit is baie mooi vir my maar het met die laaste baba 'n campingcot gekoop. Dit het lekker gewerk omdat ment nie tot onder hoef te buk as jy baba neerle nie.
In elkgeval slaap sus nou saammet ousus in die kamer op haar eie bedjie. Ons het net 'n lae hout bedjie vir haar gekoop sodat sy in die begin nie sou ver val nie. Sy is nou so gewoond daaraan sy slaap die nag deur. (Maar nou met die koue het sy wakker geword) So ek hoop nie dit gaan deur die winter gebeur nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12611 by Lily
Replied by Lily on topic Re:Oktober mammies 2010
Gerne, ek hou van al jou diere! Het ook al begin dink aan 'n safari/baby zoo tema vir die babakamer - het die mooiste quilts gesien op nursery website.

Het self baie mooi hout kot wat manlief se oupa nog vir hom gemaak het, so dis eintlik baie special. Het gedink om daarom nie camp cot ook nog te koop nie, dalk net carry cot of iets soos dit vir naweke weg? Hoe dink julle - is vir my so moeilik om nou al te probeer dink wat om te koop of nie.

Carmen, ek weet by Femina (ook Netcare soos Unisa) is die klasse enige iets van 26 weke af, en gewoonlik vir so 6-8 wke op 'n weeksaand, maar daar's ook crash course vir 'n hele Saterdag as die weeksaande te moeilik is. Dink die hele kursus is so R500/R600.

Oor die bak&brou - was laasnaweek met die koue so lus vir iets lekker, toe maak ek chocolate brownies....mmmmmmhhhh, lekker.....

Julle moet almal 'n heerlike aand hê!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12599 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
gerne, jou baba kamer het so mooi gelyk. ek sal nou eers moet gaan grawe vir fotos om myne te kan wys. mind you ek is nou die dag deur al my fotos en het nie daai gesien nie. sal bietjie gaan kyk...

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.

[/link]

[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account