file *** Maart/April 2009 Mammas***

16 years 4 days ago #109479 by Delucey
Kimika... jou mede naguil hier :P

Ek het gou deur my een name boek geblaai en gekyk vir name wat min of meer Afrikaans is

Hier is 'n paar
Adin
Adriaan
Bernard
Christiaan
Ernst
Ewald
Kean
Marius
Mauritz
Raymond
Regardt
Ruan
Ruben
Ulrich
Zac

En dan natuurlik my gunsteling Eben ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 days ago #109477 by Kimika
Kitty ek het al so 'n ou lysietjie, maar niks wat my laat op en af spring nie..

uhhmm oor die tv kykery.. ek is def meer skuldig as wat ek wil wees! Die tv is ook omtrent heeldag aan :( Dis deesdae wat hy so misluk is al hoe ek iets gedoen kry! Sy favorite is natuulik sy Goggatjie dvd en die nuutste ding is nou Garfield! Hy love garfield en skree dadelik sy naam as hy hom sien.. Vanoggend is ons in die kombuis en hy hoor daai snaakse stem en gryp my toe in die gesig en se Garfield!! Dit was vreeslik snaaks :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 days ago #109472 by Delucey
Kitty die "slim" mense :silly: se mos ons moet nie die kinders voor hulle twee is laat tv kyk nie. Maar nou ja watter kind in vandag se dae het nog nooit 'n tv gesien voor hy/sy twee is nie hehe Ons tv is amper nooit aan nie want dis inspanning vir my om tv te probeer kyk met Eben wat non stop met my wil praat en sussie ook nog tussen in. Sy kyk net Ghoempie en Kinderliedjie konsert dvd een keer 'n dag.

Ek sal nie kan se of die engels hom deurmekaar maak nie. Wat ek wel al gelees het is dat hulle deurmekaar raak as jy met hulle twee tale praat. Byvoorbeeld jy moet net afrikaans met hom praat en se maar jou man engels. Dan verwar dit hulle blykbaar nie so dalk assosieer hy dan die tv met Engels? Who knows?!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 days ago #109330 by kittycat
Hello Julle

Kimi, so het jy al 'n paar name in gedagte? Gelukkig het jy nog baie tyd!! (maar voor jy jou oe gaan uitvee, is dit weer sulke tyd !:))
:P

Julle, laat julle jul LO's TV kyk deur die dag? Ek is eerlik om te se dat ons TV maar omtrent die heel dag aan is..! :dry:
Alex kyk nie eintlik nie, net as dit BRUMM op CBB's is, en hy is al moeg vir al die Koewee programme... nou wonder ek of dit hom dalk deurmekaar maak dat hy heeltyd engels op die TV hoor??? Noudat hy lyk of hy lus is om te begin praat..?

Junita, ons bly in Boschenmeer. Die een naaste aan die N1.

Hierdie golfspelers is baie weird.... hulle raak flippen kwaad as hulle die bal nie lekker slaan nie. Ek kyk uit op die afslaan van Putjie 17, en ek wil my doodlag vir almal... :):)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 days ago #108933 by Kimika
Hi outjies..

Dankie vir die tip op die voorletters..baie waar! Dis def erg genoeg dat my man en seuntjie dieselfde name het, ek het al klaar 'n paar kere 'n misverstand met Discovery gehad ;)

Junita, ooo kamp sonder 'n stort! Jy is braaf hoor! Dis seker ok as dit vir een aand is.. maar ek sou as moontlik ook maar die kids gelos het. Dan kan mens ook lekkerder kuier!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 days ago #108930 by junita
Ek weet nie hoe hy die hond se beentjie gebreek het nie, maar gesien hy is maar rof en daar word niks gedoen daaraan nie !

Kitty gesien daar is expo, ja, ons moet plannetjie maak, ons gaan gereeld nou naweke Paarl toe, een van ons vriende het vir hulle 'n plasie gekoop, nog niks op die plasie nie, maar ons gaan kuier so deur die dag daar en gaan hoeka een aand die naweek daar kamp (sonder stort :unsure: ). Dink net nie dit is 'n goeie idee om kinders saam te neem nie ?

Watter golflandgoed bly julle, die een teen die N1 ? Nogals mooi huise daar ?

Mother of Telitha 7 years and Luan 1 year.

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 days ago #108514 by kittycat
Delucey, jammer man, ek bly vergeet om te se dat ek bly is die[konsert het goed afgeloop, al kon julle nie eers self foto's neem nie!!!
Ek stem saam met jou op die voorletter storie. Dit maak dit net soveel makliker as almal hul eie voorletters het!!
Ek is nie van plan om nog kinders te he nie, maar sjoe.. ek sou nie 'n idee gehad het wat ek hom/haar sou noem nie?!!

Junita, sjoe ..... hoe de hel breek mens 'n hondjie se been per ongeluk???? Hy moes omtrent die hond heeltemal 'ge abuse" het om dit reg te kry, en hoekom het die ma dit nie gestop nie??? Ek laat Alex mooi verstaan om nie eers ons hond se ore te trek nie. Ek wil he hy moet verstaan dat mens mooi en saggies moet werk met 'n hondjie (of hond of ander ander dier!)

Junita, wanneer gaan drink ons koffie in Paarl Mall? Ek sien daar is 'n baby expo einde van die maand? Nie dat ons meer babies het nie, maar eks seker kinder goed ook...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account