file *** Maart/April 2009 Mammas***

16 years 5 months ago #3925 by junita
Ok het julle gevind maar sal nog bietjie moet rondspeel hier, weet nie lekker hoe om fototjies ens op te sit nie, sal net behoorlik kyk het net eers vir julle gesoek !!

Woensdag gaan ek in julle, opgewonde maar vrek bang :unsure: !

Luan se borsie klink glad nie goed nie, moes hop gisteraand neb, borsie so toe :( .

Anyway as ek eers die hang gekry het van die site sal julle weer meer van my sien, ek kon glad nie eers meer op pampers op kom nie nogals gewonder wat gaan aan.

Mother of Telitha 7 years and Luan 1 year.

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago - 16 years 5 months ago #3905 by Kimika
Admin - Dankie duisend!!!!

Kitty, sooo bly jy is hier!! Toemaar, Pietertjie was vrot siek gewees .. ook ALWEER!!

Hy word nou eers gesond, moes hom toe op die ou eind antibiotika gee :( En hy het soooo sleg geslaap!! Hy het homself nou so deurmekaar dat hy sommer weer in die aande aan die slaap geskud wil wees of by my in die bed slaap! Maar ek moet se dit was eintlik nou lekker want my man is weg vir die naweek gewees en dit was net lekker om so bietjie 'n klein ou lyfietjie in die bed te he!!

Hey, ek wag nog vir bietjie inside info op One&only ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #3864 by kittycat
Replied by kittycat on topic Re:*** Maart/April 2009 Mammas***
Hi Kimi
Ek hoop die ander kry ons hier! Hier gaan nie veel aan nie... Alex het ALWEER snotsiekte.. eks al so moeg daarvoor..ek oorweeg dit om hom die res van die maand uit die speelgroepie te haal.. hy gaan mos van volgende maand af na 'n ander een.. hopelik word hy nie meer so baie siek nie..! :blink:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #3842 by Administrator
Replied by Administrator on topic Re:*** Maart/April 2009 Mammas***
Hi Kimika, ek het die back-end gestel dat julle nie meer mails kry nie. So jy hoef hom nou nie elke keer te click nie. Hoop dit help! :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #3840 by Kimika
Hi outjies

Hoop julle kan almal ons hier kom join!

Die site is oulik, jy kan al die smileys insit, jou text verander ens ens!!

Jy kan ook 'n permanente ticker op jou profile laai dan hoef jy nie heeltyd dit by te sit nie. Jy kan ook 'n profile pic he.

Al wat ek net voor waarsku is dat julle onder aan die thread moet kyk, daar is 'n rooi boksie wat se subscribe, click hom net andersins kry mens heeltyd emails om te se dat iemand reply het op die thread.. ek het vanoggend 'n hoop mails gekry.. dit kan nogal irriterend wees, veral as mens dit by die werk kry! ;)

Ok, so hoe gaan dit met almal?? Ons het nou 'n hele paar daggies uigemis!!

Lekker naweek xxx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account