× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 8 months ago #245768 by Twinkle
Lekker motivering ja!

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245764 by zettie
Ek dink is n wonderlike idee wat van ons weeg en neem foto van die skaal en post dan weeg ons een keer `n week en moet post dan is dit motiveering want gaan sleg voel as mens niks verloor het nie :blush:

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245763 by LizzieJvr
Vreeslik dankie. Jy is 'n ster. Dalk moet ons 'n groepie begin en saam diet volg en kyk hoe almal vorder. Dit sal nogal lekker motivering wees. Lyk of hier nogal belangstelling is.

lekker dag vir julle almal

Me: 35 PCOS
DH: 38

TTC: Since Jan 2011
Nov 2012 - Jun 2013 - Fertomid, Menopur, Glucophage +- 5 Cycles
Jun 2013 - Laparascopy and Ovarian Drilling
Jul 2013 - Laradex
Still No Ovulation
POA: Trying to loose weight and then IUI in Mei/June
Still not pregnant. Took a gap for 5 years.
Oct. 2018 - Want to start TTC Journey again.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245761 by Nunukie
Hi Zettie

Ja, ek is by Isabel. LOL!!! Ek het nogal aan dieselfde ding gedink....dalk is hulle "happy" met hoe hulle lyk? Isabe het hoeka vir my gese dit gaan oor GESOND wees en nie altyd MAER wees nie. Sy het vir my 'n doelwit "gedonde gewig" en 'n doelwit "model gewig" gegee....

Hier is 2 vrouens by my werk wat by haar is. Die een dame het 36kg verloor in 4 maande en haar suster het 15kg verloor in 2 maande. Ek het dit met my eie oge gesien...so ek weet dit werk.

Ek is raadop met my gewig en ttc. Wat Isabel vir my verduidelik het, maak sin. So ek is 100% dedicated om hierdie te laat werk! Dit moet net! Dit gaan!!!

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML
The following user(s) said Thank You: LizzieJvr

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245759 by zettie
Nunukie is jy by Isabel ? Sy is bitter oulik ek was ook daar by hulle ek het ook laasweek weer begin spuit. Al wat my plae van hulle is die feit dat Isabel die vroutjie wat `n mens help en daai ontvangs dame altwee groot damesi is ??? Hoekom is hulle dan nie maar as hulle dan al hierdie informasie het nie ??

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245758 by Nunukie
Hi Nella

Ek het vir jou gemail. :)

Die dokter by wie ek op dieet is, verduidelik PCOS en gewig so mooi. Dit het als vir my soveel sin gemaak. Ek was eintlik so kwaad vir my vorige FS dat hy nie my PCOS en Insulien ens behandel het nie. Soveel tyd gemors...maar elk geval...wil nou nie van voor af kwaad word nie.

Sterkte vir jou!

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245756 by nellak
Hi Dames

Wou vinnig inloer en se welkom aan al die nuwe dames! Ek sal later my signature bysit.. dan kan julle ook sien wat gan an by my ttc.

Nunukie sal jy die dieet vir my ook epos...my adres is nellmarik@gmail.com . Ek sal graag daarna wil loer. Ek is nie op n spesifieke dieet nie maar ek probeer om nie Gluten te eet nie. Ek hou by so 1480 calories n dag. Oefen so 3-4 keer per week.

AFM. Ek is nou CD32. Weet nie waar AF is nie en het ook nog nie getoets nie. Ek gan ook nie. Ek sien donderdag my gynea vir n pva. En vir n scan. Sal maar sien wat gebeur dan. Hy gan seker maar se ek moet eers nog gewig verloor....

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account