× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 8 months ago #245755 by Nunukie
Net 'n plesier! Ons almal is mos saam in hierdie omstandighede!
Ek het virj ou ge-email.

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245753 by LizzieJvr
Vreeslik dankie. Ek het al so baie dieete, maar niks werk nie. Of ek hou nie by dit nie. Hopelik werk die een. En dalk kan ons dit saam doen, en saam praat oor hoe ons vorder?
My epos adres is marlize06@gmail.com.

Me: 35 PCOS
DH: 38

TTC: Since Jan 2011
Nov 2012 - Jun 2013 - Fertomid, Menopur, Glucophage +- 5 Cycles
Jun 2013 - Laparascopy and Ovarian Drilling
Jul 2013 - Laradex
Still No Ovulation
POA: Trying to loose weight and then IUI in Mei/June
Still not pregnant. Took a gap for 5 years.
Oct. 2018 - Want to start TTC Journey again.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245751 by Nunukie
Hi Lizzie

Enige tyd. Het jy 'n e-mail adress waantoe ek dit vir jou kan e-mail?

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245749 by LizzieJvr
Hi Nunukie

Ek het my ook ingespuit met die Vit.B12. Dit is so rooierige vloeistof. Jy wil nie dalk jou dieet met my deel nie? Ek glo dat jy baie goed sal doen en goeie resultate sal kry. Baie sterkte, sal aan jou dink.

Hallo aan al die ander dames.

Me: 35 PCOS
DH: 38

TTC: Since Jan 2011
Nov 2012 - Jun 2013 - Fertomid, Menopur, Glucophage +- 5 Cycles
Jun 2013 - Laparascopy and Ovarian Drilling
Jul 2013 - Laradex
Still No Ovulation
POA: Trying to loose weight and then IUI in Mei/June
Still not pregnant. Took a gap for 5 years.
Oct. 2018 - Want to start TTC Journey again.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245748 by StellaK
Goeie more dames,

Lagogies, baie geluk met jou moeder se verjaardag. hoop julle almal gaan 'n spesiale dag he.

welkom aan al die nuwe dames

vir almal wat gevra het, ek het uiteindelik by my foto,s uitgekom. aangeheg is fotos van desember vakansie.

Zarah, ek verstaan dat dit moeilik is. en dit sal ook nie lelik wees om 'n nuwe thread te begin nie. jy moet 'n plekkie he waar jy gemaklik voel.
hiermee gaan ek dan nou totsiens se. ek wil dit nie nog moeiliker maak vir julle nie.
weet dat ek altyd aan julle almal sal dink en ek gaan ook bly volg en saam julle bid.
my wens en gebede sal wees dat ieder en elk van julle in die jaar nog sal swanger raak.
groot druk en liefde vir jul almal :heart: :heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245744 by Nunukie
Lizzy

Dit is 'n mengsel van verskillende vitamiene. Die dr het genoem dat daar ook B12 in is.

Ek het vandag begin. Myself vanoggend ingespuit (soo maklik) en nou is ek reg vir die groot DIEET! Ek dink nie ek was al ooit so OPGEWONDE oor 'n dieet nie....hee-hee. Ek hou maar van eet, jong!

Lekekr week vir al julle dames!

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245743 by Zarah
Veels geluk met jou ma se verjaarsdag Lagogies!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account