- Posts: 545
- Thank you received: 19
Please Log in or Create an account to join the conversation.
joo~ste wrote: Ja, dit was 'n GROOT skok...eers - en toe het ek 'n bietjie gehuil (want ek het besef hoe klein ons dogtertjie eintlik nog is) - en toe voel ek skuldig daaroor.
Maar - die volgende dag (Vrydag), het die grootste gevoel van dankbaarheid en opgewondenheid oor my gespoel. Ek kan dit nie glo nie! Na al die jare se probeer en probeer en waar ons net met IVF kon swanger raak! En wat gebeur - in 'n maand waar ons nie eers regtig mooi tred hou met my siklus nie en waar ek nogsteeds borsvoed, whalla daar gebeur dit.
Ons sou Maart maand weer die FS gaan sien het om IVF te bespreek. Nooit gedink ek sal hom nou kan bel om my afspraak te kanseleer nie. Gedink ek sal dit more of so doen. Hy gaan so lekker lag vir ons!!