× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 8 months ago #245658 by joo~ste
Bell
Volgens my FS is die beste tye tussen 12hr en 14hr om te toets. Mens loop 'n groter kans om die LH surge te mis as jy ander tye toets. Ek het nog nooit ander tye as dit getoets nie, so ek sal jou nie kan se of ek dalk ook dan my +OPK kon gekry het nie.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245657 by Twinkle
Jooste verstaan ek nou reg - moet ek nie na 4 toets nie? Ek wil nou gaan pieps en dan kyk of ek kan hou tot na 5 by die huis - of dink jy dit gaan al te laat wees?

Ek stuur gou pvt msg vir jou

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245656 by Twinkle
Zettie - ai man - hier is n drukkie vir jou :heart: :heart: :heart: . Sterkte Liewe mens die af dae is darem maar glad nie lekker nie en gaan tien teen een nooit weg nie... - Hoop dat die dag sommer vinnig verby is en dat jy net kan huis toe gaan en lekker kan gaan ontspan...


My gebed is dat elke dame op hierdie blad n BFP sal kry en dat elke een van julle die geleentheid sal he om swanger te wees en julle eie babatjie eendag vas te kan hou ... Dit is my gebed elke aand, en ek hoop en wens so dat dit so sal wees...

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago - 12 years 8 months ago #245655 by joo~ste
Debs
Baie geluk!! Kyk net die bos swart haartjies. Te pragtig!! :laugh:

Sexy Hexy
Nope nie gekry nie.....WANT ek is so vaak...ek sien dit nou eers flikker hier bo-aan die skerm. Sal nou nou gaan loer. Hoop jy en manlief is weer okay met mekaar. Ek en my katelknaap :lol: het vinnig gou 'n middag ete saam gaan eet en die lug is darem weer gesuiwer aan ons kant.

Zettie
Ek hoor vir jou. Want ek het net so gevoel. Niks kan jou troos buiten totale aanvaarding van die situasie OF 'n baba'tjie in jou arms nie. Ek het vir so bitterlik lank net die hele situasie ignoreer en toe ons wel daaraan begin aandag gee en begin met behandeling, toe vat dit nog meer as 3 jaar om swanger te word. Ek hoop en bid so dat 2014 jou jaar is. :heart:

Bell
Probeer in die middag toets so ver jy kan. En...as jy nie kan knyp nie (piepie maar) of die dors te groot is (drink maar) - Maar....probeer defintief in die middag toets. Oggende en laat namiddae (na 4pm se koers) is nie altyd ideaal om daardie piek op te tel nie.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245654 by zettie
Debs baie geluk hy is pragtig.

Hexy sterte jong die mans dink mos net eenvoudig nie soos ons nie.

Dit wil voorkom of Hopeful nou heeltemal van ons vergeet het sy staar seker heeldag na haar 2 engeltjies.

Bea sterkte met die scratch.


AFM ek dink ek is 12 dpo vandag julle ek weet eintlik nie meer waar ek in die lewe is en hoe ek voel nie. Weet ek klink nou super simpel. Sommige dae is ek fine en voel amper of ek kan aanvaar ek gaan nooit my eie baba he nie en dan ander dae soos vandag voel ek net weer af. Ek is bitter bly vir elkeen van julle wat swanger raak dit gee my hoop maar tog as ek so lees van die mammas wat al hulle 2de babas verwag sak my moed tot in my skoene want hier sukkel ek steeds. Ek bedoel niks leliks teen julle nie moet my nie verkeerd verstaan nie ek is bitter bly vir julle. Dit is net weer n herhunnering van hoe flippen lank ek al sukkel. 10 jaar van die pil af die 22ste Jan :cry: :cry: :cry: :cry: :cry: :cry: :cry: :cry:

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245653 by Bytjie
Debs, geluk. Hy's pragtig, hy lyk bietjie kwaad oor hulle hom uit sy huisie gehaal ne. Bly om hoor als is ok met julle twee.

Jammer om van jul man-troubles te hoor, hoop julle maak gou weer op.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245652 by Twinkle
Debs sjoe baie dankie vir die foto!!!

Baie baie geluk ... so n klein ligte babatjie maar lekker lank!!! geniet elke oomblik van hom!!!

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account