× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 8 months ago #245603 by Bytjie
Hallo almal,

Snoekie, dankie vir Hopeful se update. Ek hoop dat jy ook 'n natuurlike BFP sal kry.

MommyMe, jammer om van jul verlies te hoor. Ek hoop jy is gou weer swanger.

Debs, voorspoed vir more. More die tyd hou jy seker al jou kleine baba vas.

NellaK, :rock: vir die gewigsverlies en POAS man!

StellaK, jy is nou in die laaste stretch. Post weer 'n bietjie vir ons 'n bellly pic seblief.

Dellie, bly om te hoor jy voel beter.

Jooste, gaan slaap man! :silly:

Lekker dag vir almal.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245602 by MommyMe
Hallo almal

Ons het onlangs ons babatjies verloor en hoop om weer binnekort goeie nuus te kan deel.

lekker dag

xx

Twin angel baby girls born and went to heaven


File Attachment:


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245601 by nellak
More almal!

Wil net vinnig inloer en se GELUK MET AL DIE BFP. Sjoe die jaar is sover fantasties vir ons groepie.

Ek is terug by die werk en dit gaan goed net baie besig, en natuurlik die hitte in die kaap maak my moeg. Lol. Ek is op CD28 vandag. Het nog nie getoets nie maar glo nie ek is swanger nie. Dink ons timing was bietjie uit na die posetiewe opk. Ek sien die gynea die 22ste. So ek is eintlik heel rustig oor alles. Ek is net bang hy vra dat my man vir n SA gan. Shame julle hoe het julle mans met dit gecope? Verder het ek al 4kg verloor en hele paar centimeters. Ek probeer so min as moontlik Gluten eet en oefen 4 keer n week.

Een van die dae is ons almal swanger, ek weet dit sommer!!

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245600 by StellaK
Dellie, ek was sover baie gelukkig om dit vry te spring. ek het self gedink om bietjie meer moeite te doen met die cranberry sap vir die laaste 3 maande.

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245599 by joo~ste
Dellie
Nee, ek het nooit gehad nie, maar het liters Cranberry sap gedink dwarsdeur my swangerskap. Probeer dit. (Mens raak net nogals moeg daarvoor later).

Dankie, Stella. Sterkte vir die groeiende pensie! Nou gaan dit vinnig rek!!

AFM
Nie veel nuus die kant nie. Net moegerig en wil heeltyd slaap-

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245597 by Dellie
Hallo dames!

Sjoe maar julle gesels omtrent 'n hond uit 'n bos uit - ek moes nou eers opvang!

StellaK - so bly alles gaan baie goed met jou en boetie baba! Kom post jou 3D fototjie sodra jy kan!

Baby - kom post bietjie jou nuutste sonar fototjie.

Snoekie - baie dankie vir die update oor Hopeful. So bly dit gaan goed met haar en die 2 prinsessies.

Debs - dink baie aan jou vir more. Jy sien seker al vreeslik uit en kan seker nie wag om daai klein lyfie in jou
arms vas te hou nie - jy moet elke oomblik geniet!

Bell - waar trek jy nou in jou siklus? Of is jy nou in die 2ww?

AFM - Die infeksie begin darm beter raak. Daar is glad nie meer bloederigheid in my uriene nie - dit brand net
nog. Maar ek glo teen Vrydag sal dit weg wees - en dan moet dit net wegbly.Dis aaklik! Ek sien dis nogal algemeen in
swangerskap. Het een van julle swanger dames blaasinfeksie gehad? Ek hoor cranberry sap help so ek gaan
vir my sommer 'n paar bottels aanskaf.

xx

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245595 by StellaK
goeie more dames,

Jooste, dis fantastiese nuus!!! baie baie geluk en mag jy 'n baie gesonde swangerskap he.

Snoekie, dankie vir die update oor Hopeful. sy vir haar ons dink aan hulle en sien uit na 'n fototjie.
vir jou hoop ons ook dat jou 2e swangerskap ook maklik sal gebeur en op die regte tyd :heart:

Dellie, ek so bly dat als ok is met babatjie. dis darem aaklig om deur so 'n skrik te gaan. hoop dat jou infeksie vinnig sal opklaar.

Debs, sterkte vir more. geniet daai kleine lyfie vreeslik baie

hallo aan al die ander dames. hoop almal gaan 'n lekker dag he :heart:

sover het die jaar nou omtrent met baie goeie nuus begin. my wense is dat dit net so sal aanhou.

by ons gaan dinge baie goed. boetjie baba groeie uit sy nate uit - gister het dit vir my elke uur gevoel of my maag groter is. verder sien ek baie uit na ons 3D scan maandag.
ek begin nou met die nukke van die 3e trimester, maar ek kla nie daaroor nie.

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account