× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 8 months ago #245567 by joo~ste
NaomiB
Ha ha! :laugh:
(hele jaar om jouself in jou maai in te werk!)
Baie snaaks vir my-

Ja, dit was 'n GROOT skok...eers - en toe het ek 'n bietjie gehuil (want ek het besef hoe klein ons dogtertjie eintlik nog is) - en toe voel ek skuldig daaroor.
Maar - die volgende dag (Vrydag), het die grootste gevoel van dankbaarheid en opgewondenheid oor my gespoel. Ek kan dit nie glo nie! Na al die jare se probeer en probeer en waar ons net met IVF kon swanger raak! En wat gebeur - in 'n maand waar ons nie eers regtig mooi tred hou met my siklus nie en waar ek nogsteeds borsvoed, whalla daar gebeur dit.

Ons sou Maart maand weer die FS gaan sien het om IVF te bespreek. Nooit gedink ek sal hom nou kan bel om my afspraak te kanseleer nie. Gedink ek sal dit more of so doen. Hy gaan so lekker lag vir ons!!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245566 by Bytjie
Dellie, jammer vir die groot skrik, maar bly als is darem ok. En dat boontjie so mooi groei.

Jooste, dit was seker die wonderlikste skok wat jy nog ooit gekry het toe jy laas week jou BFP kry ne.

Zarah, vat dit kalm, ons het nog die hele jaar om onsself in ons maai te werk.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245564 by joo~ste
Wow, Dellie!
SO bly alles is okay met jou boontjie!! Jy moes vreeslik geskrik het toe jy sien daar is bloed.

Ek sal heeltemaal uitfreak! :blink:

Baie geluk ook aan jou!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245563 by joo~ste
Zarah
Sterkte met die 1e dag terug by die werk. Hier gaan dit self dol vandag. Maar...my eerste dag (verlede week) was 'n nagmerrie! So ek "voel" regtig vir jou.

NaomiB
Dankie! Ek is bietjie 'geskok' oor hierdie BFP. Het dit glad nie sien kom nie. Wys jou nou net.....

Lagogies
Voel jy ook al moeg...en die jaar het nog skaars begin? Of....dalk het jy nie vakansie gehad in Desember nie?? Ek het hierdie jaar ook tot laat gewerk en weer vroeg begin. Voel vir my asof ek niks gerus het nie.

Debs
Pragtige boepie!! Jou tyd is om die draai. Hoe voel jy?? Ek is vandag 5 weke. Het Donderdag uitgeving ek is swanger. Dit was 'n groot verassing!!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245562 by Dellie
Debs - sjoe jy lyk te pragtig! En baie sterkte vir Donderdag - geniet elke oomblik! En kom post 'n fototjie sodra
jy kan - ons sien sooo uit om ook vir klein Aidan te ontmoet.

Jooste - baie geluk met jou swangerskap!

Bea, NaomieB, Bell@, Baby, Snoekie, Yolindy, hexy, Zarah, Lagogies - en die wat ek dalk vergeet het - Hallo!

AFM - moes vanoggend na die FS toe gaan - ek het van gister af 'n branderigheid daar onder as ek pieps. En
vanoggend toe brand dit baie erg en as ek vee, is daar bloed in my uriene. Toe freak ek heeltemal en bel die
dr dadelilk. Het hom 8uur gesien en ek het urienweg infeksie. Babatjie is darm okey en sy hartjie klop nog
sterk, Dr se die bloed kom definitief van my blaas af en nie van die babatjie af nie. Ek het nou antibiotika
gekry vir 5 dae (wat veilig is tydens swangerskap) en moet BAIE water drink. So dankbaar alles is okey en dank
die Here elke minuut van die dag dat hy ons babatjie vir ons spaar.
Sien weer die FS Vrydag.

Babatjie het baie gegroei in 2 weke - hy was 3.8mm en is nou 14.6mm. Volgens die sonar is ek nou 7 weke en
6 daggies (so hy is 'n daggie voor).

Baie liefde

xx

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245561 by Twinkle
Debs - jy lyk verskriklik goed!!! Nog net 2 slapies!!!

Zarah - sterkte lyk my jou jaar begin met n bang!!!

NaomiB - ek het vir jou n "private msg" gestuur...

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245560 by Zarah
More dames

Als wat mooi is vir 2014!

My 1ste dag terug so ek hol rond want ek vlieg alweer more Pretoria toe.
Ek sal later kom opvang.

Baie geluk aan al die BFP's!

Andie is die 28ste getroud en ek het n foto gesien. Sy het pragtig gelyk! Sy is ook woes besig by werk. Gesels later dames.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account