Hi Julle shoe ek was nie SO lank laas hier nie en julle het ontrent ge klitz. Ek gaan net kotliks personals dien
KLIPPIE

So lekker om van jou te hoor. Ek is bitter jammer dat jy nog nie n BFP gekry het nie maar shoe soos die dames aan gaan is January n wenner maand ek vertrou dat dit vir jou ook n BFP sal bring.
Zarah, dis baie mooi
Baby, ek is gin dok nie maar ek dink alles is okay. Ek is ook op 5 weke bloeding gehaad ( bietjie meer as 2 drupples maar ook nie vol bloe nie sorry TMI ) en nou ja hier is ek 27 weke. Ek weet daar is niks in die lewe so scary soos dit nie maar ek hoop alles is dam okay.
Tanya, jong dis altyd lekker om n nog n Namibier hier te he. Skuus ek kan nie advise gee oor die lap nie het nog nie self een gehaad nie maar paar van die dames hier het well al gehaad en is ek seker sal vir jou kan raad gee.
Bea ek is bly julle het nou weer n PVA
Naomi sa great wees as MA kan betaal vir die bloed toetse.
Chrizzie ek hui stuf duim vas vir jou FET!!!
Shoe en nou is my kop foos ek weet ek het baie mense vergeet en ek is super super jammer
Al die ander wees gegroet
AFM: Gaan goed is nou in ons eie huis, die naweek se trek was rof maar dis darem nou gedoen en ek kan nie gelukiger wees nie is net n wonderlike gevoel om weer my eie goed rons om my te he na 7 1/2 half mande!!! die tweeling se kamer staan nou reg en wag vir hulle hier is n paar pic
Ek hoop julle het n wonderlike week!!!