× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 11 months ago #244622 by Lagogies
Baby jammer oor die skrik. Het dr jou op progesteroon gesit?

Tanya Hopeful is ook in Namibie en chrizzie op FET. Hoop jy voel gou welkom

Nou ja julle moet naweek geniet

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #244621 by Bea
Baby, jy het jou seker dood geskrik - jammer dat jy hier deur moes gaan. Spotting is redelik algemeen in die eerste trimester en as dit net 'n klein bietjie was is ek seker dit is goeie nuus. Sterkte jong, probeer dit rustig vat. Oor 'n week sien jy daai hartkloppie. xxx

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #244620 by Tanya1
Hi chrizze. Ek wil ook einde Des of vroeg Jan 2014 gaan vir FET, maar moet eers vir hysteroscopy die siklus voor behandeling gaan. Ons in Namibia se platteland moet eers Whk toe vir sonars en dan vlief na kliniek in SA vir prosedure. Die beplanning is nogalniets wat my heel uitfreek!! Wag nog om van die kliniek te hoor....

Me: 32
DH: 38
TTC: 5 years
1st IVF ICSI (5dpt) on 19 Oct2013 (frosties)
Oct 29, BETA 9
Oct 31, BETA negative
Jan 3 2014 - hysteroscopy for removal of polyp)
Jan 30 FET 2 embies
Feb 9 BFN
April FET .... Still 2 frosties left and believe they are strong and eager to make things happen.
29 April 2014 - no frosties to implant...didn't make it... Wag nou vi AF
4 June 2015 -miomectomy
4 Sept 2015 - start with fresh ivf cycle
01 Oct. 2015 - BFP with beta count 407
05 Oct. 2015 - 2nd beta 2704
Scan 20/10/15 - 1 fetus with ❤️Beat of 124/min. 6weeks and 6days

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #244617 by baby
Hello almal

Ek is vandag 5 weke.

Gistraand toe ek badkamer toe gaan (jammer vir die tmi) was daar ligte pienk bloed toe ek afvee. Dit was glad nie baie nie, maar defnitief daar. Ons is dadelik hospitaal toe en dr ht my op drip en pille en inspuiting gesit. Ek het nog nie weer enige bloed gesien nie. Wat hulle dink is goeie nuus, maar ek sal eers die bloedtoetse Dinsdag terug kry om te sien of dit 'n miskraam was. Wat dink julle? Ek het al so gehuil. Ek is so lief vir my kind alklaar

TTC since Feb 2012
Me: 26
DH: 31
Me: PCO
DH: sperm antibodies

23 October: 5mg Femara
11 October: 1 Follicle 18mm Ovidrel trigger
2 November: IUI
3 November: IUI (Ovulation confirmed)
7 November: Start Cyclogest
13 November: BFP!!!!!
Jan '14 12 weeks pregnant

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 12 hours ago #244614 by nellak
Hi Dames.

Wou net vinnig se julle moet almal n lekker naweek he! Ek hou van die motiveering hier vir gesond eet! Ek is ook op die trein! My dokter is groot voorstander vir n dieet baie laag in stysel aangesien dit al bewys is dit vererger PCO en PCOS. Hy se lank terug ( voor al vandag se medies toetse ens) as n vrou gesukkel het om swanger te raak was vrouens aangewys om stysel heeltemal uit te sny sodat die siste kan krimp en hormone kan stabilise *sorry vir engels.

Mens hoef dit nie heeltemal uit te sny nie maar hy het gese ek moet natuurlike stysel in neem soos patats, aartappels, en bitter min brood.

Lizzie, jammer om te hoor van jou vriendin. Sjoe dis baie hartseer...

Lagogies, ek is bly om te hoor van die goeie nuus vanaf die toetse!

Bea, ek het vir my n book gekoop oor die Paleo dieet , moet dit nog lees maar dit het lekker resepte in.

Baby, moenie te veel worry nie! Dink eerder oor posetiewe goedjies!

AFM, ek en ML is al vanaf woensdag aand in Hermanus, sy oom het n strandhuis hier. Dis heerlike weer! Ek het vandag gaan stap langs die see en toe n dame ontmoet wat na n tweeling kyk. Ek skat hulle so 18maande. Te OULIK vir woorde! Dogtertjie en seuntjie. Ek het vir die dogtertjie see slakkies gewys en sy het dit baie geniet. Haar naam is Carla-mari. Ek is mal oor die naam en aangesien my naam Nell-mari is , het ek dit op my lysie gesit vir moontlike baba name!

Lekker rus almal! Xxx

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 13 hours ago #244613 by Chrizzie
Dis goeie nuus Lagogies! Ek glo 2014 gaan beste jaar vir ons almal wees!
Lekker naweek almal! :heart:

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 21 hours ago #244607 by LizzieJvr
Dankie Bea en Stella

Ek probeer ook nou stysel en suiker uitsny. Maar is nie altyd maklik nie.

Is hier van julle ook oorgewig met die PCOS? Ek sukkel baie met my gewig.

Hoop om darm 5kg te verloor voor die einde van die jaar. Hou maar duim vas.

Me: 35 PCOS
DH: 38

TTC: Since Jan 2011
Nov 2012 - Jun 2013 - Fertomid, Menopur, Glucophage +- 5 Cycles
Jun 2013 - Laparascopy and Ovarian Drilling
Jul 2013 - Laradex
Still No Ovulation
POA: Trying to loose weight and then IUI in Mei/June
Still not pregnant. Took a gap for 5 years.
Oct. 2018 - Want to start TTC Journey again.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account