× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 9 months ago #244727 by sexy~hexy
Eloooo almal!!

Ek loer maar net gou in, het darem nog nie van julle vergeet nie :)

Net 'n rowwe week of drie...Jayden se skoolkonsert, toe verjaarsdag laas Woensdag met klaspartytjie, en toe weer Vrydagaand gesing saam met Jakkie Louw :cheer: En ooooh toggie, moet nie Vrydagoggend se Ope Dag vir 2014 se Gr 1's vergeet nie....toe wil Jayden mos glad nie uit die kar klim nie en skree blou moord :unsure: Het baie mooi praat en hard praat en paai gekos, maar dis darem nou ook agter die rug.

Nou is ek weer vir twee weke op kursus...so dis na-ure werk emails opvang en nog kursus huiswerk ook doen en leer!!!

Ek is nog te "blank" om almal se in and outs te onthou :P So almal is gegroet !!!!

baby...ek wil net se sterkte....fxfxfx dat daai babatjie gaan klou :)

Vragie...wat is FET?? :blink: Ek maar ook verroes met al die afkortings LOL

Vir almal wat diet....of in TWW is...of BD...strongs en onthou...what is meant to be will be ;)

Wel...ek gaan eers weer groet....loer later in die week weer in :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago - 12 years 9 months ago #244719 by Bea
Kayla, sterkte met die 2ww - ek weet dis erg, hou moed!

Chrizzie, hoe gaan dit met die medikasie?

Baby, hoe voel jy vandag? Hoe gaan dit met die bedrus?

Hopeful - die babakamer lyk te pragtig! Mal oor die blou saam met dit. x

Stella geniet die sonar more!

Sjoe Zettie, kan jy glo!?

Dellie, hoe gaan dit met al die medisyne? Groei follies groei!!

Hallo Lagogies, Naomi, Bell, Debs, Zarah en al die ander dames.

Ek neem aan almal is so stil omdat almal so besig is by die werk?! Dis mal!! Darem amper vakansie!

AFM: Die Paleo dieet is 'n redelike aanpassing, maar ek kom heel goed reg sonder stysel - behalwe dat ek nog NIKS verloor het nie - my liggaam moet seker eers gewoond raak.

Lekker aand dames

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244696 by kayla
Goeie more julle

11 dae voor ek kan toets :( . Ek is al klaar nie sterk nie. Ek het altyd n spaar toetsie in my laai vir noodgevalle, maar die maand het ek nie, anders het ek tien teen een klaar gepoas. Ek is nou maar 3dpo. Ek gaan uithou tot die naweek en dan my noodgeval stash gaan koop.

Hoe gaan dit met julle? Is julle ook nou gatvol vir werk soos ek?

Lekker dag vir julle

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244683 by Lagogies
En daar wil ek v Dellie message en gee haar n negatiewe Karma! Sorry Dellie ek fix so gou ek kan.

Dellie ek is by dr Markram by Unitas. Baie oulik en die beste is hulle skop jou nie uit sodra jy swanger is nie. Blykbaar doen van die FS dit. Hy en sy hele span is dierbaar

Lekker week almal ek chat hou weer

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244670 by Chrizzie
Hi almal

Sal later nog personals doen! Vreeslik besig alweer vandag!

AFM: So AF het toe vanoggend gekom (kan mens nou bly wees daaroor! :) ) So vanaf môre begin ek met die progesteroon om die wand lekker dik te maak. Sal seker oor so vanaf 13de iewers dan terugplasing doen.

Lekker week almal!

:heart:

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244658 by StellaK
hallo daar dames,

Baby, so jammer dat jy so skrik gehad het. sterkte vir die wag jong, dit is nie lekker nie. ek glo dat alles sal ok wees met babatjie. groot drukkie vir jou :heart:

Tanya, baie welkom hier.

Chrizzie, hoe lyk die datums in jou FET roete? wanneer sien jy die dr?

Dellie, ek hou styf duim vas dat jy mooi follies sal he en dat die KI suksesvol sal wees

Kayla, sterkte met die 2WW

Hopeful, baie geluk met die nuwe huis. en die kamer lyk fantasties.
het julle al 'n vaste datum vir die 2 poppies se geboorte?

Zettie, ai tog, dis omtrent vinnig. dis darem maar onregverdag dat die wat dit die graagste wil he so moet sukkel.

hallo aan al die ander dames

AFM, gaan goed met my en klein boetjie baba.ek kan hom nou al nou en dan voel beweeg. gaan nou woensdag dr toe dan sal ons sien hoe het hy gegroei. verder tel ek maar net die dae af na die vakansie

hoop almal het 'n lekker dag :heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244657 by zettie
Hi julle

Baby ek stem saam wees rustig glo alles is fine

Hopeful die kamer is bitter oulik ek love dit.

Al die ander hallo.

AFM geen nuus nie Oja amper beroerte gekry my man se vriend en sy meisie is 4 maande saam sy is 13 weke swanger :evil:

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account