× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 10 months ago #244589 by Bea
Lagogies, baie sterkte vir afspraak!!

Naomi, nog net drie weke - oh my hat!!!!!!!!!!!!!! Dit maak my bang en opgewonde!!

Baby, toe maar, een van die dae sien jy daai hartkloppie!! Probeer dit rustig vat al is dit moeilik. xxx

Hallo aan al die ander dames, hoekom is julle so stil?

AFM: Die dieet maak my bietjie bekommerd - baie vleis - mens moet eintlik vleis met ontbyt eet, maar ek maar net eier geeet vanoggend. Het gou by Clicks gaan biltong en droë vrugte koop vir my snack en lunch is net slaai met vleisstukkies. Dis nogal 'n aanpassing van Low GI waar mens altyd stylsel saam met vleis moes eet - nou amper geen stysel nie (maar darem drie porsies per dag omdat dit juis 'n fertiliteitsdieet is en geen voedselgroepe uitgesny mag word nie.) Dink dit gaan nogal taai wees oor die vakansie, maar as dit sal help, hoekom nie? Rooiwyn word darem per geleentheid toegelaat!!!!!!!!!!!!!!

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244585 by baby
Hello almal

Sjoe, maar dit is omtrent stil hier.

Lagogies - laat weet hoe dit gegaan het.

Bea - Bly om te hoor die volgende ivf is darm met afslag. Hopelik is dit sommer die een wat werk ook. Sterkte met die dieet. Ek glo dit sal die moeite werd wees.

Chrizzie - Het AF toe opgedaag?

Aan al die ander - Hello. En lekker naweek vir almal!

AFM - Was gister bietjie naar en gaan slaap elke aand nog 8 uur. Ek is wel nou in die stadium wat ek heeltyd worry. Wil nou net daai hart kloppie sien dat ek kan beter voel. Is dit normaal om so te voel?

TTC since Feb 2012
Me: 26
DH: 31
Me: PCO
DH: sperm antibodies

23 October: 5mg Femara
11 October: 1 Follicle 18mm Ovidrel trigger
2 November: IUI
3 November: IUI (Ovulation confirmed)
7 November: Start Cyclogest
13 November: BFP!!!!!
Jan '14 12 weeks pregnant

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244573 by Bytjie
More mense, hoe gaan dit met julle almal.

Ek het so bietjie internet probleme en ek sukkel om by moomie in te kom van my foon af. Ek kan net gaan tot by die homepage, maar daarna wil niks anders oopmaak nie.

Lagogies, voorspoed met jou afspraak vandag.

NOG NET DRIE WEKE VAN WERK

Lekker dag vir julle

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244571 by Lagogies
Sjoe mense. Julle praat my dood! Wil julle mens nie kans gee om ietsie te se nie! :lol: :lol: :P

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244544 by Bea
Chrizzie, ek hou vir jou styf duimvas - ek stem saam met Lagogies - ek het sommer 'n goeie gevoel oor jou hierdie maand.

Lagogies, ek hoop jou senuwees hou nog - sterkte vir môre xxx

Hallo Bell en al die ander dames. Wees gegroet.

AFM: Was vanoggend by FS. Ons wil nou in Februarie vir 'n vierde IVF gaan. Hulle het 'n beleid dat hulle afslag gee na drie mislukte IVF's - so hulle sal geen dokterskostes en labkostes vir ons vra nie om ons te help.

Soos al laas genoem gaan ek nou vir 3 maande DHEA drink en ons sal ook dan in Januarie weer 'n "scratch" doen op CD22 voor die volgende siklus.

Al wat nuut is: Ek gaan nou die Paleo Diet volg vir drie maande - dit is die tipiese Hunter Gatherer dieet - hoofsaaklik vleis, groente (veral groen groentes) en vrugte en baie min stysel. Dit kan help met vrugbaarheid, etc. Soos julle weet, al verloor mens net 3-5kg kan dit al help.

Lekker dag almal!

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244532 by Lagogies
Zarah dankie dat jy dit met ons deel. Dis nie maklik om so iets te deel nie, maar ek dink ons voel almal so. Dis almal se pyn verwagting en hoop vasgevang in woorde

Bea my personals was so deeglik omdat ek al skuldig voel :blush: ek is so besig met werk

Chrissie ek weet sommer die FET gaan goed gaan. Ons deel graag in jou aftel die maand

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244522 by Chrizzie
Zarah, sjoe dis pragtig!

Lagogies, sterkte vir jou afspraak. Laat weet ons asb wat FS sê.

Nella, ek het gehoor elke 2de dag is reg. Gee die sperm ook kans om sterk te raak.

Baby, hoe voel jy?

Naomi, ek is bly medies gaan betaal. Voel so half mens spandeer so baie geld maar het nie eintlik iets om te wys dan nie.

Yolindy, Wanneer gaan jy gynea toe?

Hopeful, sterkte met die naweek se trek!

Dellie, Wanneer doen julle jou KI?

Kayla, ovuleer jy?

Bea, hoe voel jy?

Hallo Bella, Jooste, Lizzie, Debs, Zettie, Hexy, Engel, Miggie, Snoekie, Klippie, Lallie, Andie, Strikkie, MMCC en Amandatjie! Hoop nie ek het nou iemand gemis nie??

AFM: Ek spuit vandag Vrydag al Lucrin om AF te laat kom. FS het gesê dit behoort so week te neem. So ek hoop maar vir Vrydag. Sal julle op hoogte hou!

Lekker middag almal! :heart:

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account