Hallo mense,
Welkom aan die nuwe ou gesigte.
Yolindy, sorry oor die BFN
Lagogies, voorspoed vir daai afspraak en net hier gaan my personals nou stop, daar is heeltemal te veel.
AFM, ek voel definitief baie, baie beter as Vrydag. Medies het gesê hulle gaan daai moewiese Pathcare rekening betaal, maar ek sal diit eers glo as Pathcare dit met my bevestig.
Lyk my die meeste van ons is met 'vakansie' tot Januarie 2014
Lekker middag en aandjie vir almal verder
Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP