× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 10 months ago #244286 by sexy~hexy
Middag almal !!

baby...baaaie geluk met die BFP...h&h 9maande :silly:

Ek is totally blank...het twee bladsye gelees en kan niks onthou...my brein dink net aan werk...want die tyd van die jaar prober mense mos als doen wat hulle die afgelope 11 maande eintlik moes doen!!

Dink 'n lekker glas wyn sal nou goed kan afgaan :evil:

Ek het ook al gelees van goeie resultate met die fertility booster.

Goeie hel, dis erg warm, glo dis 'n mini-hittegolf! Ek sit nou in die kamer onder die aircon...

Zarah jy travel omtrent baie, watse werk doen jy as ek mag vra? :)

Dink almal voel soos ek....kom vakansie kom!!

Weet nie of julle al oor dit gesels het nie, maar vertel bietjie julle funniest BD moment...laat ons so bietjie kan giggel en die gemoedere lig :silly:

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244283 by Bea
Engela, dit klink vir my ook vreemd. Ek stel voor jy hoor by jou FS wat die rede hiervoor kan wees. Laat weet vir ons wat hy sê.

Lekker aand dames

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244279 by Twinkle
Gewig speel n groot rol in ttc - as jy te maer is kan jy sukkel so ook met oorgewig.

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244278 by LizzieJvr
Naomi

O ok. Dit maak sin ja. Ek is net bang as jy nie jou maandstonde kry nie, dan raak die siste kwaadaardig. Maar dink ek moet dit probeer van volgende jaar.

Me: 35 PCOS
DH: 38

TTC: Since Jan 2011
Nov 2012 - Jun 2013 - Fertomid, Menopur, Glucophage +- 5 Cycles
Jun 2013 - Laparascopy and Ovarian Drilling
Jul 2013 - Laradex
Still No Ovulation
POA: Trying to loose weight and then IUI in Mei/June
Still not pregnant. Took a gap for 5 years.
Oct. 2018 - Want to start TTC Journey again.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244277 by Bytjie
Lizzie, ek gebruik dit net een keer, en sodra ek my maandstonde kry, begin ek met Femara (vir die eierselle) en solank as wat ek ovuleer kry ek elke maand my maandstonde. Die provera is net die afskop en ek gebruik dit net as ons begin met TTC maar as daar rusmaande is gaan ek maar so sonder die feeks deur die lewe.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244276 by Bytjie
Baby, ek dink amper hulle praat van maer PCOS en vet PCOS. Ek dink dit speel 'n rol maar partykeer lyk my fokus dr's net te veel daarop want dis 'n maklike scapegoat. Ek weet ook van 'n paar wat swanger geword het nadat hulle gewig verloor het, maar ek het swanger geword sonder om gewig te verloor. En weereens baie, baie geluk met jou BFP. Probeer om nie te veel te stres nie.

Ek het ook nog een keer cyclogest gebruik maar het daarmee begin na ek my BFP gekry het.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244275 by LizzieJvr
Naomi

Gebruik jy dan die provera elke maand? En wat is die kostes? Ek dink party mense is maar net baie onsensitief oor die saak. Iemand het mos vir my gese ek kan vergeet om Invitro te kry as ek oorgewig is. Ek was lekker vies. Ek dink dit het in my kop vasgesteek.

Baby

Altwee my sussies het ook pcos. En die 1 weeg ook om en by 48Kg. En sy sukkel ook en sy is nog jonk 23jaar. Dankie.

Me: 35 PCOS
DH: 38

TTC: Since Jan 2011
Nov 2012 - Jun 2013 - Fertomid, Menopur, Glucophage +- 5 Cycles
Jun 2013 - Laparascopy and Ovarian Drilling
Jul 2013 - Laradex
Still No Ovulation
POA: Trying to loose weight and then IUI in Mei/June
Still not pregnant. Took a gap for 5 years.
Oct. 2018 - Want to start TTC Journey again.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account