× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 10 months ago #243835 by Dellie
Hallo vriendinne!

Bea – ek kan nie meer wag vir jou om te toets nie! Ek bid saam dat hierdie jou BFP is! Dit sal die perfekte kersgeskenk wees! :cheer:

Debs - hoe gaan dit met jou en baba?

Hopeful – so bly dit gaan goed met jou prinsessies! En hulle naampies is baie mooi – ek hou baie daarvan.

Stellak – Ek sukkel bietjie om jou fototjie oop te maak maar is so bly dit gaan goed met babatjie. Het julle al vir hom ‘n naampie?

Bell@ - Yay, ek is bly ons is “cycle buddies”. Ek hoop en bid dat jy ‘n BFP sal kry hierdie siklus! :heart:

Yolindy – ek stem saam met die ander dames – Dis glad nie nodig om te stress oor die Gynie afspraak nie. Ten minste kan jy nou antwoorde kry. Baie sterkte en kom update sodra jy kan.

NaomiB – hoe gaan dit nou met jou?


AFM – Dr Strikdas het my toe gebel vanoggend. Die bloedtoetse wys darm geen teenliggaampies nie en ek is immuun teen Rubella (hierdie was maar net ‘n voorsorg maatreel vir as ek swanger raak). So darm niks verder fout nie. Hy het nou weer Provera voorgeskryf wat ek vanaf 9 Nov moet begin drink. Ek sien baie uit om met hierdie siklus te begin want ten minste is ek nou by ‘n dokter wat weet wat hy doen en wat saam met ons die padjie stap.

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #243830 by Hopeful
hi Julle,

zarah, Ek is nie seker waneer hulle begin nie maar check op Computicket of daar nie oor die naweek n lekker music show by Kirstenbosh Gardens is nie. Ek is mall oor daai plek en dan hou julle lekker picnic.

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #243829 by StellaK
Zarah, baie geluk met jul huweliks herdenking!! mag dit vir julle 'n baie mooi jaar wees vorentoe en mag daar vir julle baie verrassings voorle.
jy kan ook 'n picnick gaan hou op 'n wynplaas.

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #243826 by Twinkle
Hallo julle

Bea ek is nou op die "home plan" vir die vlg 3 maande.

Wil gou by julle hoor indien n man hoe koors het hoe beinvloed dit sy sperm en vir hoe lank?

Hopeful ek dink dit is 'n baie goeie idee wat jy daar het vir Zarah...

Bea - 5 slapies is so min kan nie wag nie en bid saam jou vir n BFP ..

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #243822 by Bytjie
Hallo almal, bly om te sien hiers weer bietjie lewe op die thread.

Bea, 5 slapies maar dis lekker min. Ons hou ons maar net so bietjie besig man.

Stella en Hopeful is julle twee al bankrot ge-shop vir die babas? Ek is bitter bly als loop goed met jul swangerskappe.

Debs, hoe gaan dit met jou. Was jy al by dr in verband met die vrugwater.

Kayla, kan jy nog loop????????????????????? :side:

Bell, Dellie, Kayla voorspoed met die nuwe maand.

Zettie, hoop jy het lekker gerus en die vakansie geniet.

Zarah, Hopeful sê katoen vir die tweede herdenking, koop vir hom 'n G-string!

Lekker werk dames en geniet die dag.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #243818 by Hopeful
Hi Julle

Del ek is bely dit gaan beter. Ek weet dit is n bitter harde pad wat jy stap en onthou ons almal is hier saam met jou :heart:

Bea dit klink of jou gemoed op n goeie plek is. Ek is bitter bly. Dis min slaapies!!! Ek bid so hard saam met julle vir hierse cycle!!! Groot druk jong

Zarah, oh lekker twee jaar aneversary, die theam vir n twee jaar aneversary is cotton, so google bietjie oulike iedees met die thema. Een wat ek gekry het is koop vir hom strand handoek en as hy dit oop maak en baie confused oor die geskenk dan se jy vir hom dis vir julle strand dag en dan gaan julle campsbaai toe vir shushi en cocktails of iets in daai lyn :) ek hoop dat dit help.
Tafel berg is ook n great idee en as jy steeds by die tema will hou koop n kombersie uit katoen en se dis vir julle berg piekniek :) of self is daai dassie poppies wat mens daar kry is mos ook uit katoen. As jy will kan jy altyd dan n actual geskenkie ook vir hom koop en dit vir hom gee op jul " date"

AFM: Dit gaan goed met die tweeling ( Danika en Ané ) hulle grooi pragtig en vinniger as wat ons verwag. n Tweeling behoort bietjie kleiner te meet as wat enkle babas doen maar nie die twee nie hulle grooi teen die selle trant as enkle babas. Dit is wonderlike nuus en ons is baie geseend dat hulle so gesond is maar dit beteken ook dat hulle viniger uit spasie gaan hardloop so die dok is baie bekommered dat ek vrog in kraam gaan. Daar is nie veel wat ons daar ontrent kan doen nie dis maar net iets waar voor ons moet voorbereid wees.
My Bloedruk pla bietjie maar nog nie so dat die dok erg bekommered is nie ons hou dit net dop :)
Hulle deel wel n placenta maar nie n sakkie nie. Hull is elk in hulle eie sakkie :)

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #243816 by StellaK
Bea, sterkte met die wag. dis darem nou amper verby.
FXFXFXFX vir jou BFP!!

Bell@, baie sterkte met die nuwe siklus. mag dit baie suksesvol wees.

Yolindy, moenie te veel stres oor die gynie afspraak nie. dis regtig nie so erg nie.
dis baie beter om te begin antwoorde kry as wat mens net heeltyd wonder.

Zarah, Naomi, geniet vir makro terwyl jul nog kan. een van die dae kry julle ook BFP en dan is dit laaaaank uithou met die lekker wyntjie.

Lagogies, groot drukkie vir jou vriendin.

hallo aan al die ander dames :heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account