× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 10 months ago - 12 years 10 months ago #243810 by Bea
Naomi en Zarah, haha, julle twee is amper brand ambassadors vir Makro!

Bell, jammer oor die BFN. Sterkte vir die nuwe siklus, dalk is hierdie maand joune. Sien jy weer die FS hierdie maand?

Dellie, dis wonderlik van jou nuwe FS. Die regte FS met wie 'n mens kliek maak net soooo 'n groot verskil op hierdie pad wat ons stap. En hy klink baie positief oor julle - yay vir baie hoop!

Yolindy, welkom terug. Dis heeltemal normaal om so te voel - ek huil gereeld as ek hoor iemand anders is swanger - baie bly vir hulle, maar hartseer vir myself. Ek is bly jy gaan gynae toe - ek is seker hy sal jou kan help of op die regte pad kan sit. Sterkte

Hopeful, vertel bietjie van die huis, wanneer trek julle? En wat sê die dokter: hoe gaan dit nou met die tweeling wat 'n sakkie en plasenta deel?

Stella, dis wonderlik, bly als gaan goed met boetie. xxx

Lagogies, dis 'n baie treffende quote. Ek dink aan jou xxx

Kayla, jammer oor jou BFN. Het julle nou al ingehaal met die BD nou dat al die kuiergaste weg is? :laugh:

Jooste, wat is jou PVA? Gaan jy weer die fs sien?

Zettie, dankie vir die mooi woorde. Wat is jou PVA nou?

Chrizzie, volgende week sien jy ook weer die fs. By watter dr is jy nou weer?

MMCC, lekker om weer van jou te hoor.

Hallo Nella en al die ander, jammer as ek iemand uitgelaat het.

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago - 12 years 10 months ago #243804 by Bea
Hallo almal! Skies ek is so stil, met die dat ek laas week vier dae siek was moes ek omtrent skarrel by die werk!! Ek sal net nou personals doen. Die helfte van my ten day wait is al verby - ek kan dit nie glo nie - nog net vyf slapies. Ek het my oomblikke waar ek die plot bietjie verloor - LOL. Chat later x

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #243799 by Twinkle
Sjoe waar begin ek ... mens kan regtig nie n dag hier mis nie... Het alles gelees maar nou om op te vang en personals te doen ... phew jammer as ek iemand mis!!!

Dellie - so jammer oor AF - ons is nou weer saam hierdie siklus - sterkte!!! Baie bly jy was by die FS en dat jy tevrede is, ek glo dit maak n verskil aan die gemoed en hoe jy voel...na ek by FS was was ek baie rustiger het net gevoel ek is nou in goeie hande.

Hopefull - dankie voel darem beter vandag. Wanneer gaan jy weer dr toe?

StellaK - So bly om te hoor dit gaan goed en dat Dr tevrede is met boetie baba se groei. N groot baba is lekker

Zettie - dankie vir die mooi woorde - hoop dit gaan goed met jou ... seker so goed soos wat dit kan gaan as jy terug is by die werk na vakansie...

Naomi - sjoe jy het nog bietjie meer as 2 weke om te wag - voel nog so lank. Hopenlik het jy iets om jou mee besig te hou.

Yolindy Sterkte vir jou veral as dit jou "onder" kry met soveel BFP om jou. Bly net glo en vertrou dat jou beurt sal kom en onthou onderdom is nog aan jou kant. Ek weet mens raak so ongeduldig maar ek troos my altyd daarmee (weet dit is soms moeilik veral met die begeerte om ook n baba te he)

Zarah Sterkte hoop jy voel sommer gou gou weer beter. Oor die romantiese aand... wat van n candle light piekniek in die tuin? Ek het ook natuurlik nie eerste in die ry gestaan toe romanse uit gedeel was nie ... ;-)

Jooste hoe gaan dit met jou?

Kayla - welkom in die nuwe siklus :-( ons dan nou ook min of meer dieselfde, sterkte hoop alles sal goed uit werk vir jou hierdie maand.

Lagogies - dink nog so baie aan jou - dankie vir daardie mooi woorde ...

Bea - hoe gaan dit jy is super stil? Wanneer kan jy toets - ek weet dit is iets wat mens nie wil hoor of sien nie maar ai ek dink so baie aan jou en wl sommer saam dae af tel...

AFM nuwe "maand" nuwe "begin" nuwe dag ek voel gewoonlik net die eerste dag goor so vandag weer beter - het gelukkig n pragtige seuntjie wat my gou van my "sorge" laat vergeet tot die volgende keer :-) . Pas jul mooi op!

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #243790 by Zarah
Ag nee...jy klink dan nou soos ML...
Ek is baie romanties en hy is nie. So ek beplan maar altyd sulke goed (meer vir myself)..
Gedink om Tafelberg toe te gaan, as die weer dit toelaat

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #243789 by Bytjie
Sorry Zarah ek kan nie help nie. Ek kan nie romanties wees om my lewe te red nie. Die ander dames moet maar vir jou kom inspireer want ek gaan tog net sê: MAKRO :silly: , ek grap maar net ne. Ek twyfel maar ek sal bietjie kyk of ek aan iets kan dink.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #243786 by Zarah
Jy laat my lekker lag Naomi! :laugh:

Op n ander noot, dit is ons 2de huweliks herdenking volgende week en ek wil graag iets spesiaals doen vir ML.. Enige idees dames? Wat my nie n fortuin gaan kos nie?

dankie

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #243781 by Bytjie
Hi Yolindy, jammer om te hoor jy voel nie lekker nie. Ek is bly dat jy jou afspraak gemaak het en jy sal sien dit is regtig glad nie erg nie. Ons vrouens dink onsself bang en dis eintlik meer van skaamheid as enigiets anders. Sterkte daarmee en hoop hy kan jou help.

Hopeful, hallo, hoe gaan dit met daai tweetjies van jou. Ja jong die dokters kan nie alleen geld uit ons maak nie, Makro moet ook darem 'n paar rand maak of wat praat ek als Zarah.

Bea wanneer toets jy?

Zarah voorspoed met die dol lewe. Vrydag kan jy weer 'n lekker paar doppe drink en as jy Saterdag babelas is, dan kan jy bietjie wyn gaan proe, hulle sê mos wat jou siek maak moet jou weer gesond maak :whistle:

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account