× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 11 months ago #243014 by zettie
Bell@ jy gaan sien jou telling gaan more of oormore sommer 30 wees.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #243012 by Twinkle
Weet almal verskil maar ek nogals gewonder hoe vinnig sping die telling op. Myne was CD14 4.1 en CD17 5.3 maw ons trek nog steeds bloed.

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #243010 by zettie
Nella jy kan self dit gaan doen jy vrae hulle net om LH tetoets vir jou. Maar jy moet min of meer weet wanneer jy ovuleer byvoorbeeld as jy gewoonlik so by dag 14 ovuleer begin jy so teen dag 12 bloedtrek want jy moet `n basis telling he om vanag tewerk. Hier is `n voorbeeld my telling was op CD15 10 gewees en toe piek dit op dag 18 na 40 so dan weet jy jy ovuleer. Dit spring vining na n baie hoer getal dan weet jy dit is so.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker
The following user(s) said Thank You: nellak

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #243009 by Bytjie
Bell jy's vergewe want hoe nader dit aan die naweek kom hoe meer vol muisneste word mens se kop. Ek kan nie wag vir die naweek nie, wil net lekker ontspan.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #243008 by Bytjie
Bell, ons glo en vertrou dat jy daai oproep sal kry. Ek hou als gekruis vir jou (my beentjies moet juis toebly want ons moet nie nou 'n glipsie kry nie :silly: ). En nog 'n ding: ek slaan sekerlik dood neer as hulle vir my moet sê om elke liewe dag bloed te gaan trek. My aartjies is dun en speel aanmekaar wegkruipertjie en nou moet hulle uit die hand trek.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #243007 by Twinkle
Kayla ... so jammer dat ek nou gese het die baba in jou pensie ek wou net vra of dit goed gaan en toe tik ek sommer verder met die ander 2 in my kop ... skies man.

Hoeveel dae het jy bloed getrek? Kan nou nie so lank terug onthou nie hoe het jou Follie gelyk met die scan>? As ek reg onthou is jy nie op enige meds nie?

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #243006 by nellak
Hi julle almal

Bea, ek dink dis goed dat AF normaal opgedaag het.

Naomi, Ja my maag was bietjie omgekrap die eerste ruk. Maar ek kom agter dat hoe minder stysel ek eet hoe minder is my maag omgekrap! Lol

Lagogies, baie bly als lyk goed met jou scan!

Kayla, ek en jy is ook basies cycle buddies, ek is nou CD3. Sterkte vir die maand!

AFM, hoop julle kan my gou help. As mens wil laat bloed trek om te kyk of mens ovuleer mag jy dit self by pathcare gaan doen? Of moet jy n verwysing he? En op watter siklus dae doen mens dit?

Dankie julle!

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account