× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 11 months ago #243001 by kayla
Hi Bell

Jammer oor die oproep nog nie gekom het nie. Ek het ook laas maand gewag vir die groen lig dat die dokter my se ek ovuleer, maar niks gekom nie. Haha, ek het nog nie n baba in my pensie nie. Ek is nou op CD2, en ek trek ook bloed om te kyk of ek ovuleer, laas maand het ons scans ook gedoen, maar die maand trek ek net bloed.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #242996 by Twinkle
Naomi - xxx

Bea - hoop alles is ok en dat dit normaal is vir AF om so gou te kom. 3rd Time lucky - sterkte met rondte nr 3!

Nella, Kayla en StellaK - baie dankie vir jul belangstelling nog in ons.... :-) Hoop dit gaan goed met elkeen van julle en jul babsies

Dellie sterkte vir die naweek

Snoekie ek hoop daai pyn is sommer baie vinnig iets van die verlede....

Zettie mag daai natuurlike AF n groot BFP vir jou bring xxx

AFM ek gaan nog elke dag vir bloed en wag dat die suster my bel om te se of ek ovuleer of nie CD16 vandag en geen oproep sover!

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #242992 by Bytjie
Bea, ek voel baie beter as gister, dankie. En dis wonderlike nuus van IVF #3. TI is timed intercourse.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #242988 by Bea
Naomi, hoe gaan dit vandag met jou? Sterkte vriendin, jy is heeltyd in my gedagtes.

Lagogies, dit is wonderlike nuus - ek is so bly vir jou en jou man. xxx

Zettie, baie dankie dat jy vir my gesê het van die persoon wat na die "scratch" swanger geword het - sjoe ek voel nou sommer baie opgewonde! Ek hoop jy kry hierdie maand 'n natuurlik BFP met AF wat sommer so vanself gekom het!

Debs, hoop jy rus darem nou bietjie ;-)

Nella, jammer oor jou BFN. Sterkte vir jou en Kayla met julle nuwe siklusse hierdie maand.

Zarah, lekker om weer van jou te hoor. Bly om te hoor jou man sê dis reg. 2014 kan net 'n goeie jaar wees.

Chrizzie, jou FET is ook om die draai.

Dellie dis great van jou follies. Wat is TI? Sterkte Sterkte vir die naweek!

Bell, baie bly oor jou follie ook, dit vat net een. Wanneer ovuleer jy? Jy moet BD dat dit klap!!

Snoekie, jammer oor die pyn... ai ek weet hoe dit voel. Sterkte vir jou afspraak by die dokter Vrydag.

Stella, hoop dit gaan nog goed met jou en babs.

Hallo al die ander: Hopeful, Strikkie, Andie....

AFM: AF het sommer vanoggend opgedaag op CD24 - twee dae na die "scratch". Ek weet nou nie eintlik of dit 'n probleem is nie - ek sal gou nou-nou die susters bel. Maar lyk my ek begin nou amptelik met IVF #3 !!!!!!!!!!!!!! Is ek alleen op die IVF treintjie hierdie rondte?

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #242985 by Bytjie
Hallo almal,

Geluk met die een kleintjie Lagogies.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago - 12 years 11 months ago #242982 by Debs
Hello julle!!!

Lagogies sukkel met haar internet sy dink haar modem is geklits hehehe!!

Syt gevra ek moet vir julle fototjie stuur en se:

Dit is........een gesonde kleintjie!!!!!!!!!
Baba se groei goed 15mm .Hartkloppie 117 bpm :D

En n fototjie!!!!! :D

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #242976 by kayla
Go Dellie, gaan vir goud!!!!

Hy Stellak, ek en jy is so saam saam siklus buddies, my af het vanoggend gekom, en gister het ek begin spot. My siklus is baie deurmekaar, so tussen 28-32 dae, maar nie een maand is dieselfde as die ander maand nie. Ek gaan die maand bietjie OPK gebruik.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account