× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 11 months ago #242505 by Zarah
Dag se almal

Ai zettie, ek onthou dit soos gister :( Ek kan nie glo hoe vinnig n jaar verby gegaan het nie.
Mag hierdie jaar op die 4de Oktober, n vreugdevolle dag wees.

Bea, ek het vroeer gedink ek moet vir jou vra want jy het mos ook die endo sake.. Ek bloei/spot al die pad van ovulasie af en vandag kry ek steekpynne. Ek het n vermoede ek het n sist. Ek het nog nie die FS gekontak nie want ek weet hy gaan my op voorbehoed sit en ek is nie gereed vir dit nie.
Ek en Andie sal altyd praat oor hoe geen DR of FS hulle aan n mens steur as jy vra van die spotting nie :headbang:

Lagogies, het jy al preggy simptome?

Chrizzie, ek weet hoe jy voel. Alhoewel ons besluit het om te wag tot vlg jaar, voel dit net nie reg om niks te doen nie.

kayla, ek hoop jou liggaam verras jou met n mooi follie more.

Naomi, wow! Die 1ste keer in 4 jaar? Hoe kom jou AF gewoonlik? Dit kan tog net n goeie teken wees.

Al die ander dames, al noem ek nie name nie, ek dra julle in my hart altyd :heart:

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #242502 by Chigozie10
Hi julle almal.

Ek hoop dit gaan goed met almal en hul siklusse.

Ek wil graag hoor oor die ander dames.

Lekker dagie almal

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #242501 by Bea
Zettie, ek hou styf duimvas vir einde volgende week. xxx

Lagogies, wanneer is jou eerste scan? So excited vir jou.

Stella en Hopeful, geniet julle scans!

Naomi, hoe lyk dinge nou?

Zarah, uuuurgh, hierdie 'spotting' maak my mal - ek spot erg van cd7 af. Sê jou fs ook dis normaal?

Enige nuus al die ander?

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #242493 by zettie
Hallo julle


Lagogies my seuntjie is laas jaar op 2 weke gebore op die 4 OKT dit is hoekom ek gaan wag tot die 4de op tetoets ek glo en vertrou dat ek goeie nuus gaan kry terherdenking van hom.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #242484 by Lagogies
Hallo almal!

Bea daar is baie interessante goed op resolve. Ek hoop sommer vir jou vir nog n natuurlik!

Zarah ek wag vir jou kuier in pta? Saam gaan ons lang trane huil en lekker lag

Chrizzie, soos ek verstaan is FET meer natuurlik, kos minder en het beter sukses, omdat embrio wat vries en ontvries het meer gehard is. Fxfx

Zettie wil jy nou tot dag 17 wag? Nee my aarde man dag 14 is baie nader!

Kayla hoop jy dort jou siklus gou uit!

Andie dis nou min dae voor die groot dag!

Ertjie welkom! Hierdie is klomp great vriendinne met sagte skouers

Naomi jy weet mos nou al die tannie kom waar en wanner sy wil - haar reels

Amandatjie hoe gaan dit

Waar is die klompie ander dames hulle was eeuelaas hier! Lalie Blommie Strikkie????

Hopeful jy scan mos weer more! Nou gaan ons weet watse 2 liefies dit is.

Stella en Debs ek wag vir vlge koffie!

Snoekie het jy al pva?

Is daat nou niemand wat follies groei nie. Kom update bietjie waar julle is dat ons kan saam bid!

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #242482 by Bea
Chrizzie, hoop jy rus lekker uit en ek is bly jy voel beter. Hoop jy gesels lekker met die fs Maandag en kry antwoorde op jou vrae. Ons wil so gou moontlik weer 'n siklus doen. Ek probeer al vir twee jaar lank elke keer "so gou as moontlik nog 'n siklus doen" omdat ek nie 'n groot gaping tussen my dogtertjie en haar boetie/sussie wou hê nie - wel die lewe werk nou maar anders uit. Al raak ek nou swanger, sal hulle steeds meer as vier jaar verskil... maar in hierdie stadium sal ek net dankbaar wees om nog 'n kindjie te hê; of aanvaar dat sy 'n enigste kind sal wees.

Lagogies, daar was 'n interessant stuk oor "Secondary infertility" op Resolve se website en het so goed opgesom hoe iemand voel wat reeds 'n kind het, maar sukkel om 'n tweede (of derde dan) kind te hê - altyd die skuldgevoelens omdat jy reeds 'n kind het en "kla", skuldgevoelens omdat jy dalk depressief is en jou kind lei daaronder, skuldgevoelens omdat jy nie vir jou kind 'n boetie of sussie kan gee nie... en die lys gaan aan. So dankie vir die verwysing na die website.

Kayla, bly jy het 'n PVA - ek hou duim vas. Bly jy het lekker uitgerus!

Naomi, dankie. Sjoe, jy het jou seker dood geskrik toe AF opdaag so uit die bloute! Wel ek hoop dit is sommer 'n baie goeie teken! Ek hou duim vas vir jou histeroskopie vlg week FX

AFM: Ek begin al meer op senuwees raak soos met afspraak met die fs Maandag al nader kom.

Lekker dag almal

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #242481 by zettie
Hallo almal hoop julle het lekker gebraai.

AFM: So ek is vandag 8 dpo en dit is nog 9 dae voor ek toets :)

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account